Offline

PAARL INTERSKOLE 2026

Loading player...
Welkom by die amptelike Paarl Interskole Pop-Up Kanaal

Bly op hoogte van die grootste intersekole in die wêreld! Luister na eksklusiewe onderhoude met die rugby-, hokkie- en netbalkapteine en -afrigters, asook die skoolhoofde van Paarl Gimnasium, Hoër Jongenskool Paarl en Hoër Meisieskool Paarl.

Luister ook na regstreekse kommentaar van die Interskole, aangebied deur Charl Havenga:

Vrydag, 31 Julie | 15:00–18:00
Saterdag, 1 Augustus |16:00 - 18:00 (Kommentaar van die hoofwedstryd: Mike Potgieter)

Of jy nou 'n oudleerder, ouer, ondersteuner of sportliefhebber is, hierdie kanaal bring vir jou die stories, passie en opwinding van Paarl Interskole, alles op een plek.