
Atman se Tronkdagboek
Podcast · BAASRAAK RADIO
Ek is Willem Adriaan Samuels maar ook bekend as Attie of Atman,. Vir die afgelope 11 jaar is ek getroud met my lieflike vroutjie Olivia. Ons het nie kinders saam maar ek het twee pragtige dogters en sy twee lieflike seuns voor die huwelik. Dit word aangevul met vyf kleinseuns…


















