Listen to what the legend, Johnny Clegg has to say about the Album King of time, and also how it was working with his son Jesse Clegg. [songs in this pod are from the album - 1> I've been looking 2> King of time 3> Oceanearth]
'n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. In hierdie Potgooi, gesels Duane Aslett van die Fakulteit van Ekonomiese bestuurswetenskappe en die afdeling vir forensiese rekenmeesterskap meer oor geldwassery.
'n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. In hierdie Potgooi, gesels Duane Aslett van die Fakulteit van Ekonomiese bestuurswetenskappe en die afdeling vir forensiese rekenmeesterskap meer oor geldwassery.
In hierdie Potgooi, gesels Leah oor haar ervaring met die skiet van die film Susters en oor wat sy alles geleer het in die proses. Ook brei sy meer uit oor hoe dit was om die temalied saam met Joe Black op te neem.
'n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Prof. L.J. Grobler van die Fakulteit Ingenieurswese gesels hier oor hul voedsel en sonenergieprojek.
'n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde, hier is Prof. L.J. Grobler van die Fakulteit Ingenieurswese, by die NWU, wat meer oor hul voedsel en sonenergieprojek uitbrei.
Jo gesels met Cyril en deel iets baie spesiaal oor die nuutste enkelsnit wat hy nou vrystel en gesels ook oor hoe dit was om sy eerste duet saam met Leah op te neem.
Hierdie Saterdag kan jy by die 50ste Ficksburg Kersiefees, 18:30 op die Hoofverhoog vir Snotkop gaan kyk en saam partytjie. Hoor hier wat belowe hy om te doen.
Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Skakel vanmiddag om halfvier in vir ‘North West University Innovation’ wanneer Prof. L.J. Grobler van die Fakulteit Ingenieurswese die gesprek oor voedsel…
Bouwer Bosch moes 'n digitale klavier, ja klavier nie Casio Keyboard, by die Drankensberge opsleep om sy nuwe musiekvideo vir die liedjie "Verby" te gaan skiet. Luister hier na die proses en wat nog in sy Loopbaan aan die gang is.
'n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Hier gesels Prof. L.J. Grobler van die Fakulteit Ingenieurswese meer oor voedsel ekstrusie.
10 Nov 2017
2 min
580 – 600
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.