7 years has passed since the release of The Automatic Shuffle and WONDERboom have made the wait worthwhile releasing their powerful new studio album Rising Sun!
In hierdie Potgooi, gesels Cyril met redakteur van die Finesse Tydskrif, Vanessa Schoeman, oor wat jy als in die nuuste uitgawe kan lees, wat reeds op die rakke is.
Jy gaan hom uitken met Simoné Nortmann op die voorblad, hierdie outjie is reeds op die rakke. Verder het Vrouekeur ook met od 7de laan aktise Diaan Lawrensen gesels oor haar trek Kaap toe en ook oor wat vir haar belangrik is in die lewe. Eldaleen gesels ook verder oor…
Prof Willem Landman – kampvegter vir genadedood Koopverslawing – is jy een? Tatoe is nie meer taboe Disleksie – daar is hoop Borskanker – Dít moet jy weet Is jy ‘n vloermat? KOS: Toor met ‘n blikkie bone & Bak Petit Fours DEKOR: Nog ‘n kwaskenades
Die gehoor beleef hoe die sjarmante Dogoman die mes dieper en dieper insteek in ’n spel van manipulasie, skyn en drogvertoon. Die room van SA se akteurs speel in die langverwagte herlewing van PG du Plessis se riller van die sewentigs. Cyril gesels met Deon Lotz en Francois Jacobs.
Een stormagtige aand gedurende die laaste dae van die Suid-Afrikaanse oorlog, in ’n uitgebrande skuur van ’n plaas, lê ’n gewonde Boeregeneraal wat versorg word deur Anna, ’n kruiedokter met uitsonderlike kragte. Haar aantreklike maar bloedlose dogter, Annie, veg ook om haar lewe, maar het meer nodig as haar ma…
Die Nagloper is ’n riller oor die misbruik van mag en die manier wat vroulike skoonheid beskou word. Gegrond op die historiese figuur Elizabeth Bathory, ’n Hongaarse Gravin uit die 16de eeu. Die legende lei dat sy meer as 600 jong meisies gemartel, mishandel en vermoor het. Bathory word beskou…
In hierdie potgooi, gesels Francois van Coke met Cyril oor sy optrede by hierdie jaar se Vrystaat Kunstefees en brei ook uit oor die nuwe Fokofpolisiekar Album wat byna beskikbaar is.
SwartBlouRooi vermeng vier kunsvorme – musiek, drama, animasie en dans – kreatief met mekaar. Swart (wat in totale donkerte afspeel) handel oor ‘n man wat op ‘n wêreldreis gaan, terwyl Blou ‘n animasieavontuur op musiek is. In Rooi word die passie van die tango deur ses dansers en ‘n vyfstuk-orkes…
In 2017 is dit 15 jaar sedert Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het. Sedertdien het hy agt albums, ’n kinderalbum en -DVD en twee boeke vrygestel, verskeie temawysies vir televisie geskryf en gesing en die gewilde TV-reeks Reis na Gister aangebied. Hierdie produksie is ’n…
In hierdie Potgooi, gesels Elsabe Zietsman en Charlene Bouwer oor die debuut produksie "Wanneer Wolke Sing", wat by hierdie jaar se Vrystaat Kunstefees gaan wys. Cyril vind ook bietjie meer uit oor die "Dis ek Anna" Aktise en Legende Elzabe Zietsman.
Cyril gesels Albert Wessels Oudetorium optredes tydens vanjaar se Vrystaat Kunstefees met Shéri Brynard, van Ekstra chromosome is nie cool nie en Danny Moleko, hoofakteur van Sarah.
Sewe Spelers. Een altaar waarop hulle stories geoffer word. Die eerste drie strandlopers sien die houtgedrogte wat die heilige baai invaar skepe wat vooruitgang, siekte en geskiedenis saambring. Die isiXhosa sien ’n skip wat sink en vind ’n dogtertjie met potblou oe¨ en lang swart hare. As tiener raak sy…
27 Jun 2017
16 min
600 – 620
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.