Die nie-winsgewende maatskappy, Boere Droogtehulp SA, stoom voort om hulp aan landbougemeenskappe in dorre gebiede van die Noord- en Oos-Kaap te verleen. Chris van Beljon, stigter van dié maatskappy, sê hulp is deurlopend sedert die aanvang van die nasionale Covid-19-inperkingstydperk aan boere verleen. Hoofsaaklik veevoer is versprei in dié gebiede,…
Die Suid-Afrikaanse wildbedryf is dankbaar dat hulle 'n tree vorentoe kan neem danksy die verbod op die binnelandse jag van wild, wat opgehef is. Die jag van wild is in die vroeë inperkingstydperk weens die Covid-19-pandemie verbied, maar dit kan nou in vlak 3 weer geskied. Wiaan van der Linde,…
The Red Meat Industry Forum (RMIF) has taken note of the urgent interdict by the National Council of SPCA's (NSPCA) to prevent the export of livestock from South Africa to the Middle East. The RMIF says it has a direct and substantial legal interest in the matter and might even…
As per usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert to OFM News' The Agri Hour, on the South African agricultural markets.
Die Suid-Afrikaanse aanlynverhandelingsplatform, Beeswinkel, wat plaaslik al goed gevestig is, brei nou uit na Namibië. Petrus van Heerden, 'n direkteur van Beeswinkel, sê die eerste kommersiële stilveiling vir Namibiese boere vind volgende week aanlyn plaas. Die teikenmark is boere wat speenkalwers aanbied wat hulle op die veld vir slagdoeleindes, afgerond…
Grasbrande hou dié brandseisoen 'n groot gevaar in vir die Vrystaat. Dit is weens die veld se lading wat hoog is. Weiding en grasveld is ook welig. Daarmee saam wil dit voorkom of die brandseisoen ook reeds aangebreek het in die Vrystaat. Dit nadat verskeie van dié brande verlede week…
Die aanlynverhandelingsplatform, Beeswinkel, sprei nou sy vlerke na Namibië. Petrus van Heerden, direkteur van Beeswinkel, sê hulle is deur boere in Suid-Afrika se buurland genader om ook soos in Suid-Afrika doeltreffend deur middel van aanlynveilings met mekaar handel te kan dryf. Hy sê Beeswinkel, wat al vir meer as twee…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Min grootskaalse skade is Woensdag deur verskeie brande regoor die Vrystaat aangerig. Met die kouefront vanaf die Kaap wat nou in die sentrale binneland bibberweer veroorsaak, was daar Woensdag sterk winde. Verskeie grasbrande het in die Mangaung en Matjabeng munisipale gebiede voorgekom. Die algemene bestuurder van die sambreelliggaam vir brandverenigings…
Die verwagte kouefront, wat reeds sy kloue met 'n stewige greep in die Wes-Kaap en Oos-Kaap ingeslaan het, en na verwagting die sentrale binneland vandag tref, kan voordelig wees veral in winterreënvalgebiede waar die droogte sy tol geëis het. Dit sluit gebiede soos die Wes-Kaap en ook gedeeltes van die…
Hy sê die landboubedryf is onontbeerlik, maar hy glo dié bedryf sal anders moet deelneem aan die herstel ná die Covid-19-pandemie. Dit is 'n gegewe dat landbou ‘n kernveranderlike vir enige ekonomiese herstelplan is, maar dié posisie moenie as vanselfsprekend beskou word nie. Laubscher meen landbou bly ‘n sogenaamde tradisionele…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
Die landboubesigheid, NWK, moedig produsente en gemeenskappe aan om goed te beplan noudat goeie graanoeste verwag word. Theo Rabe, hoof uitvoerende beampte van NWK, sê boere in Noordwes, waar dié landboubesigheid diep wortels het, is baie geseënd en dankbaar ten opsigte van die goeie oeste wat gelewer word, veral nadat…
In die program vanoggend: NWK, produsente pak kosnood in gemeenskappe aan Suidwes Landbou vra produsente vir witmielie-graanskenkings Vryheidsfront Plus sien rooi oor regering se #Covid19-regulasies
Die nood in gemeenskappe rondom die beskikbaarheid van kos vergroot soos die Covid-19-pandemie vorder. Gemeenskappe is onder druk, en daarom het Suidwes Landbou besluit om 'n helpende hand na dié gemeenskappe uit te reik. 'n Witmielie-skenkingsprojek is van stapel gestuur. Deon Badenhorst, bestuurder van korporatiewe bemarking en kommunikasie by Suidwes…
Die regering het die uitreiking van die Covid-19-inperkingsregulasies uiters swak hanteer. Die Vryheidsfront Plus se leier, Pieter Groenewald, sê dit het duidelik na vore getree tydens dié proses. Arbitrêre besluite is deur die regering geneem, wat nie prakties uitvoerbaar is nie. Hy sê boere het onder meer gekla dat hulle…
Honger mense is desperate mense. Daarmee saam het Suid-Afrika al voor die aanvang van die Covid-19-inperkingsregulasies 'n sukkelende ekonomie gehad. Al hoe meer mense begin nou honger ly. Daarmee saam is die regering se inkomstebronne beperk. Die landboubesigheid, NWK se hoof uitvoerende beampte, Theo Rabe, sê die regering se hulpverleningspakkette…
Headlines: Schweizer-Reneke farm attack suspect expected to appear in court South Africa expected to be key maize supplier to African market And PM talks to Dr Frikkie Mare about the future of COVID-19
He says the role of the South African and Zambian maize industries in the southern and eastern African regions will remain significant in the 2020/21 marketing year ending in April 2021. Within the Southern Africa region, the recent data released by Zimbabwe’s ministry of lands and agriculture placed its 2019/20…
Die Vryheidsfront Plus se leier, dr. Pieter Groenewald, blameer die regering vir sy swak optrede ten opsigte van die hantering van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika. Volgens hom staar die regering nie die werklikheid op grondvlak ten opsigte van die waardeketting in landbou, maar ook die gewone gang van sake, in…
8 Jun 2020 11PM
6 min
3240 – 3260
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.