Plaaswagte gaan uiteindelik voort met hul dienslewering ten opsigte van die patrollering van gebiede, ná n lang opdraande stryd met die regering om dit in die Covid-19-inperkingsregulasies toe te laat. Die patrollering van gebiede deur plaas- en buurtwagte is tydens die aanvang van die nasionale staat van inperking verbied. Die…
A suspect, who was arrested on Saturday, in connection with an attack on a couple on their farm at Reivilo in North West, is expected to appear in the Schweizer-Reneke Magistrate's Court today. Police spokesperson, Sabata Mokgwabone, says three men are believed to have been involved in the attack on…
'n Agterstand in die wolbedryf weens die koronavirus en inperkingsregulasies in Suid-Afrika het 'n agterstand in dié bedryf veroorsaak. Dít is volgens Deon Saayman, algemene bestuurder van Cape Wools SA, wat meen die skeerproses en die vervoer van wol na makelaars se pakhuise, is geraak. Saayman meen dít is van…
Die Nasionale Wolkwekersvereniging, (NWKV) sê die wolbedryf is goed op dreef en die meeste produsente begin nou hul voete in terme van die lewering van wol vind. Dit kom nadat die meeste bedrywighede in dié bedryf tydens die begin van die inperkingstydperk nie toegelaat is nie. Dié NWKV se algemene…
Die VF Plus se leier, dr. Pieter Groenewald, het die polisie se aankondiging dat buurt- en plaaswagte weer toegelaat gaan word om gebiede te patrolleer, verwelkom. Hy sê dit is egter steeds frustrerend dat die polisie dit só laat bekendgemaak het. Volgens hom is dié betrokke regulasie meer as nege…
Die gemeenskap van Schweizer-Reneke en omliggende gebiede in Noordwes het die afgelope naweek nou saam met die polisie gewerk, nadat 'n bejaarde egpaar wreed op hul plaas by Reivilo aangeval is. Pierre van de Venter, 'n polisiereservis, wat ook boer in die Schweizer-Reneke gebied en by verskeie landbou-organisasies betrokke is,…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, DDenine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die Peritum Agri-instituut in Bloemfontein bied vandag 'n virutele opedag vir voornemende landboustudente aan.Odette Shepperson, bemarkingsbestuurder van dié instituut sê die private landboukollege spesialiseer in landbouopleiding en bied 'n nasionale diploma vir diereproduksie en plantproduksie aan, wat hoogs praktiese opleiding insluit. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat…
Agri SA is positief dat die polisie op 'n hoë vlak spoedig uitsluitsel sal verskaf oor die patrollering van andelike gebiede deur plaas- en buurtwagte. Dit kom nadat dit nie tydens die Covid-19-inperkingsregulasies op vlak 5 en vlak 4 toegelaat is nie. Tommie Esterhuyse,voorsitter van landelike veiligheid by Agri SA…
Hy verwys na nuwe lesse wat geleer kan word uit die Covid-19-pandemie en meen die omvang van regeringshulp in die vorm van verskeie toelaes en die mate wat dit uitgebrei moes word om die vangnet ten opsigte van sosiaalmaatskaplike verligting so wyd moontlik te maak, is verstommend. 'n Mens sou…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, bespreek weekliks op 'n Donderdag die veilingspryse wat op lewende hawe veilings behaal is. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op…
Die proses vir die moontlike samesmelting tussen die agribesighede, Senwes en Suidwes Landbou, vorder goed. Die groep uitvoerende beampte van Suidwes Landbou, dr. Herman van Schalkwyk, sê dié groep se algemene jaarvergadering wat Vrydag plaasgevind het, het goed afgeloop met 'n goeie uitslag ten gusnte van die samesmelting. Suidwes Landbou…
Die stroopproses van hoofsaaklik mielies in die Wesselsbron-gebied, wat een van die sentrale binneland se grootste mielieproduserende distrikte is, is nog nie volstoom aan die gang nie. Dit is weens nat toestande. Aser Nel, 'n boer van dié distrik, sê dit was 'n goeie seisoen ten opsigte van sy mielie-aanplantings…
Die produksie van diereproteïene vorm 'n groot deel van die Suid-Afrikaanse ekonomie, maar daar is bestaande geleenthede wat oorweeg kan word in terme van alternatiewe plantproteïene. Chris Potgieter, hoof van privaat-kliënte sekuriteite by Old Mutual Wealth, sê dié alternatiewe proteïene, wat plant-ekstrak en gefermenteerde proteïene insluitm is nie 'n nuwe…
Die Suid-Afrikaanse tabak-oes is dié seisoen van hoogstaande gehalte. Dit is volgens Francois van der Merwe, 'n tabakboer en 'n direksielid van Limpopo Tobacco Processors in Rustenburg in Noordwes, wat meen die land het ook van die beste tabakboere ter wêreld. Hulle kan onder die moeilikste klimatologiese toestande steeds met…
AND...As per usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert to OFM News' The Agri Hour, on the South African agricultural markets. He says the continues crisis around Covid-19 across the world has brought uncertainty in global…
Die tekort aan vleis in Amerika weens inperkingsmaatreëls met betrekking tot die Covid-19-pandemie in dié land het opnuut die fokus op alternatiewe proteienprodukte van plantmateriaal, geplaas. Chris Potgieter, hoof van privaat-kliënte sekuriteite by Old Mutual Wealth , sê dié alternatiewe proteïene, wat plantekstrak en gefermenteerde proteïen insluit is nie 'n…
Die Suid-Afrikaanse regering se standpunt dat mense veral in townships, wat saam aan 'n sigaret rook, kan bydra tot die verspreiding van die Covid-19-pandemie, is 'n irrasionele argument. Francois van der Merwe, 'n tabakboer en 'n adviseur in die tabakbedryf, sê dié argument het sekerlik ook daartoe bygedrae dat die…
Die werklikheid van die Covid-19-pandemie kan oorweldigend wees as daar na té veel geraas daaroor geluister word. Suid-Afrikaners het 'n ongelooflike vermoë om verandering te hanteer en kan weer deur dié krisistydperk kom. Dit is volgens Francois Strydom, die Senwes-groep se uitvoerende beampte, wat meen Suid-Afrikaners is gewoond aan uitdagings…
Die tyd sal weer aanbreek dat die vleisprys vir produsente gaan herstel en styg. Dít is volgens Joseph du Plessis, 'n leierboer van die Locklore-gemengde familieboerdery in die Schweizer-Reneke-distrik in Noordwes. Hy meen die vraag na rooivleis sal herstel soos verbruikers stelselmatig terugkeer werk toe soos vlakke van die nasionale…
31 May 2020 11PM
6 min
3260 – 3280
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.