OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met AgriSA se senior bestuurder van arbeidsverhoudinge, Elise van der Westhuizen, oor reëls wat geld oor werk op stemdag. Sy verduidelik Woensdag 3 Augustus is amptelik aangekondig as ‘n openbare vakansiedag en dat die grondwet daarvoor voorsiening maak dat almal die reg het om…
OFM News agri editor Sabrina Dean was present for an event on Saturday morning where President Jacob Zuma met with farmers in Bloemfontein. She slipped in a few questions as Zuma walked to his vehicle:
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week met Helpende Hand se Lizelle Joubert gesels oor hul droogtefonds en pogings om boere te help. Hulle gesels oor koopbewyse wat die organisasie aan boere wil skenk om voedsel aan te koop, vir hulself, hul gesin, of selfs vir hul plaaswerkers.
ANC President Jacob Zuma was in Bloemfontein at the weekend and attended a breakfast meeting with farmers as part of the party’s election campaign. A small group of the audience comprised commercial farmers, who raised issues ranging from the impact of the drought to security concerns to the need for…
Met die verkiesing net om die draai sal die ANC se Jacob Zuma die naweek in Bloemfontein wees waar die party ook boere genooi het om ‘n vergadering met Zuma by te woon. OFM-nuus se landbouredakteur het gister met Neels van Rooyen gesels in sy hoedanigheid as hoofsweep van die…
Die Graan SA Geskiedenisoorsig, ‘n Reis deur tyd, is Dinsdagaand amptelik bekend gestel tydens ‘n aandgeselligheid op Nampo-park. Dit is in die vorm van ‘n interaktiewe e-boek wat aanlyn by www.grainsa.co.za besigtig kan word, of as ‘n PDF-dokument afgelaai kan word. Met hierdie uittreksel uit sy volledige toespraak praat Johan…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was Dinsdagaand op Nampopark net buite Bothaville vir ‘n funksie waar Graan SA afskeid geneem het van uitgetrede hoofbestuurslede. Graan SA se Geskiedenisoorsig is ook bekend gestel. Sy het ná die tyd met Uitvoerende Hoof, Jannie de Villiers, gesels oor die aand se gebeure, die…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die huidige nasionale skaapskeerkampioen, Gillaume Strydom, gesels. Hy vertel oor die sport, die werk en die wêreldkampioenskap wat in Februarie volgende jaar gaan plaasvind:
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met dr. Kobus Laubscher oor die vraag na kos en hoe ons nie noodwnedig meer moet produseer nie, maar eerder die kos wat geproduseer word, beter moet benut. Hy deel interessante statistieke oor vermorsing en gesels ook oor hoe mense baie keer oningeligte besluite…
Die SA Vleismerino Telersgenootskap bied sy 60ste nasionale veiling by die Bloemfontein Skougronde aan op die 2de Augustus. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met rasdirekteur, Jan Vosloo, gesels oor die veiling en die aanbod vanjaar. Hy sê daar gaan uitstekende diere aangebied word en kuddeboere sal moontlik ook kwaliteitramme…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met dierevoedingskundige, prof. H.O. de Waal vanaf die Universiteit van die Vrystaat se departement vee, wild en weidingkunde. Vandag se gesprek handel oor die bitterkoue en nat weer vandeesweek. De Waal sê daar gaan beslis veevrektes wees oor die volgende paar dae, ook weens…
OFM News' agri editor Sabrina Dean speaks to a chief scientist at the CSIR, Professor Paul Oberholzer, about a study done into algae. Oberholzer explains that farmers in the study area along the Dwars River in the Western Cape are spending hundreds of thousands of Rands to get rid of…
OFM News' agri editor Sabrina Dean speaks to Agri SA Deputy Executive Director Christo van der Rheede about a fresh appeal to corporate sectors and private individuals to help South African farmers with financial contirbutions to survive the impact of the drought. Van der Rheede says the scary reality is…
Agriculture news, Tuesday 19 July 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
18 Jul 2016 11PM
3 min
5540 – 5560
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.