Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,131 Episodes
3240 – 3260

Die FSCA ondersoek BHI

"Ons ondersoek is heelwat uitgebrei" – Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA).
6 Nov 2023 10AM 10 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal en Richus Nel, finansiële beplanner van PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
3 Nov 2023 11AM 22 min

Rentekoerse stook

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor rentekoerse, Pepkor wat ‘n laer wins verwag en Sibanye-Stillwater se handelsverklaring.
2 Nov 2023 11AM 5 min

Hoe siek is Suid-Afrika se geldsake?

Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van Efficient Groep, Lullu Krugel, hoofekonoom van PWC Suid-Afrika, Madalet Sessions, portefeuljebestuurder en medebestuurder: SCI Gebalanseerde en Stabiele fondse by Denker Capital, en Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth.
1 Nov 2023 12PM 24 min

Was die SAID se begroting realisties?

Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gesels oor die mini-begroting en of die SAID se begroting realisties was.
1 Nov 2023 12PM 11 min
3240 – 3260