Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,131 Episodes
3720 – 3740

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar van PSG Wealth Faerie Glen gesels onder meer oor SA se kredietgradering.
18 Jul 2023 11AM 5 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor Jan Oberholzer wat Eskom verlaat, Richemont se handelsverslag en Anglo Platinum se wins wat dalk kan sak.
17 Jul 2023 12PM 9 min

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die inflasie in Amerika, beursverhandelde produkte, en die Nasdaq-indeks.
14 Jul 2023 12PM 12 min

Eskom en toerustingverskaffers stamp koppe

Chris Yelland, onafhanklike energie-ontleder en besturende direkteur by EE Business Intelligence gesels oor Eskom en sy toerustingverskaffers wat koppe stamp.
14 Jul 2023 12PM 10 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die rentekoers besluit wat kom en die ministers en sakelui wat VSA toe gaan oor Agoa.
13 Jul 2023 12PM 10 min
3720 – 3740