Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,131 Episodes
3780 – 3800

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die stil dag, Rusland se uitvoersyfers, Remgro se prestasie die afgelope maande, en RCL Foods se handelsverklaring.
4 Jul 2023 12PM 11 min

Rwanda woel met hommeltuie

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by Institute for Technology Strategy and Innovation, en dosent verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Zipline in Rwanda.
3 Jul 2023 12PM 6 min

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die eerste helfte van die jaar, Mondi se aandeelprys en Remgro se totale belang.
3 Jul 2023 12PM 11 min

Wat gebeur met die kernafval wat Koeberg genereer?

Des Muller, kernkragspesialis en besturende direkteur van NuEnergy Developments gesels oor Koeberg se kernafval, of dit normaal is om afval op die perseel te stoor, en hoe veilig dit is.
30 Jun 2023 12PM 8 min

Markoorsig

Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor die afgelope wisselvallige weke, die beweging van aandele en Steinhoff se aankondiging.
30 Jun 2023 12PM 10 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor vandag se markte.
29 Jun 2023 12PM 5 min
3780 – 3800