Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,434 Episodes
3800 – 3820

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor die markte, die olieprys, AVI se resultate en Bidvest se omset wat groei.
4 Sep 2023 12PM 8 min
3800 – 3820