Aangebied deur NB-Uitgewers Daar was die dag vóór en die dag ná die aanval. Die kettingreaksie wat afgeskop word, sleur Margaretha mee van wanhoop na wonderwerk en ’n selfondersoek wat haar ver terugneem na haar kindertyd. ’n Ware verhaal deur die oë van ’n vrou, waar insig teen ’n prys kom…
Aangebied deur Naledi Die gereformeerde kerke in Suid-Afrika is aan die kwyn weens ’n verknogtheid aan Middeleeuse dogma. Deur bewese navorsingsbevindings in die teologie, argeologie en biologie te ignoreer word die Kerk toenemend irrelevant. Jurie praat met Chris Jones oor hoe dit die weg vir lidmate oopmaak om uiteindelik self…
Aangebied deur NB-Uitgewers Hoeveel kan ’n mens liefhê? Dié versameling essays deur die gewilde rubriekskrywer wys sy kyk op ander maniere na alles rondom haar. Annalise vertel aan Danny Fourie wat haar bemoedig en inspireer, en sing oor die vele fasette van die liefde.
Aangebied deur Protea Boekhuis ’n Tienermeisie se dagboekinskrywings tydens die Anglo-Boereoorlog oor onder meer die dood van haar geliefde broer, Japie, op Ceylon en haar pa wat as ‘hendsopper’ Lesotho toe uitwyk, gee sonderlinge insig in die oorlog en kwessies soos taal, politiek en sosiale status. Ena, wat die voor-…
Aangebied deur NB-Uitgewers Ria het ná die dood van Johan (JP) die verhale wat hulle saam geskryf het, voltooi. In Die helder oomblik, die egpaar se tweede bundel, val die fokus op verraad. Saam met Ria gesels die bekroonde Nicole Strauss oor As in die mond, wat sentreer om verskillende…
Aangebied deur Naledi Die projek het afgeskop as ’n gedenkboek aan Adam Small, oor die bydrae van spesifiek bruin sprekers van Afrikaans tot die ontwikkeling van die land en taal. Danksy die enorm positiewe reaksie het dit uiteindelik ’n pragboek geword, waarin dikwels lank versweë stories van meer as 40 skrywers, akademici…
Aangebied deur NB-Uitgewers Van die skrywer van Kroniek uit ’n doofpot, Die buiteveld en Voetstoots verskyn ná 8 jaar ’n nuwe roman, gekenmerk deur ’n moedswillige humor en merkwaardige insig in die mens se lot. Hierin neem ’n oud- onderwyser bestek op sy lewe ná ’n insident met ’n hond. Thys…
Aangebied deur Penguin Random House In Sabbatsreis vertel Annelie hoe sy in Engeland vir Granny gaan oppas het. Sedertdien is sy wéér Engeland toe – dié keer as die goewernante van vier onhebbelike bloubloed- seuntjies. En bevind sy haar in ’n grillerige ou kasteelhuis in Wallis – as kasteelbediende. Verlustig jou in…
Aangebied deur Kraal Uitgewers Hoe verseker ’n mens kulturele vryheid vir minderhede in ’n politieke orde? In ’n nuwe boek ondersoek 10 kundiges uit Suid-Afrika, Zimbabwe, Nederland, België, Duitsland en Amerika hoe gemeenskappe en regerings wêreldwyd vorme van gebiedsongebonde selfstandigheid beproef of nastreef. Redakteur Heinrich Matthee bespreek hulle gevolgtrekkings met Deon…
Presented by Jonathan Ball Publishers Publisher Jonathan Ball talks to Richard Steyn (Jan Smuts: Not Afraid of Greatness) about his ground-breaking biography of a brilliant yet flawed world leader, which has now been published in Afrikaans as Jan Smuts: Afrikaner sonder grense.
Filosoof Johann Russouw ondersoek aan die hand van 5 van Karel Schoeman se latere romans hoe die voormoderne wêreld (tradisie) waaruit die moderne wêreld gebore is, dit wat in die moderne wêreld skeefgeloop het, kan regstel.
Aangebied deur Modjadji Books: Bibi Sllippers gesels me twee mede- debutante oor hoe hulle taalgrense buig: Jolyn Phillips, met wortels op die vissersdorpie van Gansbaai en `n meestergraad in kreatiewe skryfwerk, oor haar `merkwaardige' kortverhale in Tjieng-Tjang Tjerries; en Shirmoney Rhode, die Afrikaans juffrou, wat in Kaapse Afrikaans dig oor…
Presented by NB Publishers: Only in South Africa would words such as `Vrystaat', `ou boe'’, or `nogal' be accepted as, yes, English! Say Again? treats readers with numerous examples of how our version of the Queen’s tongue is enriched by Afrikaans. Actress June van Merch shows us how, while Leon…
Beslis, argumenteer Danie Marais. Nie net verdien Dylan sy Nobel-prys vir sy uitsonderlike skryfwerk in sy liedtekste nie, maar die prys is ook groot erkenning vanuit ’n gerespekteerde oord vir ’n hele onderskatte skryfdissipline. Rian Malan, Kerneels Breytenbach en Anton Goosen gesels saam; Anton, met sy kitaar.
Aangebied deur NB-Uitgewers Bertolt Brecht se ikoniese Mutter Courage und ihre Kinder word na die Kaapse Vlakte verplaas, waar Priscilla ’n lewe vir haar gesin uit die flenters van bendeoorloë aanmekaar smous. Teaterresensente Wayne Muller en Naudé van der Merwe vra Amy uit, en akteurs gee ’n voorsmaak.
In A Death Retold in Truth and Rumour: Kenya, Britain and the Julie Ward Murder Grace revisits the sensational murder of a young British tourist in Kenya. Chris Marnewick’s In die laksman se skoot/Shepherds and Butchers takes place against the harrowing backdrop of death row during apartheid. They tell Hedley…
Aangebied deur Naledi Waar was God toe ’n Vrystaatse boer en sy vrou ná kerk op hulle plaas afgemaai is? En by Marikana? Dis dié soort vrae wat die vertrekpunt is van Frits se boek, God op soek. Hy bespreek dit met Willie Esterhuyse (van Geagte Jahwe) en Jean Oosthuizen.
In Broedertwis word die rede vir die vete tussen die De Wet-broers, Christiaan en Piet - Boereoorlogheld en -verraaier - ondersoek: in Jan Smuts: Afrikaner sonder grense die kontras tussen Smuts se impak op die wêreldverhoog en dié in sy eie land. Die twee skrywers gesels met Fransjohan Pretorius oor…
Aangebied deur NB-Uitgewers Kwêla se gewilde ankeraanbieder laat val die kollig op die vroue wat hom geraak het – van bekendes tot hartsvroue, soos sy ma en ouma. Kom luister na sy openhartige en humoristiese vertellings wanneer Zanne Stapelberg hóm ’n slag uitvra. As toegif sing sy boonop ’n liedjie…
Aangebied deur Penguin Random House In haar eerste nuwe roman sedert Die blou van onthou bevind Marita se hoofkarakter – ’n eens belowende, nou prulskrywer – hom in Parys. Sy morbiede gedagtes word kortgeknip wanneer hy tot sy ontsetting besef hy en ’n jong au pair het die Paryse terreuraanvalle met…
6 Mar 2017
1 hour
52 – 72
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.