Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
17
JAN

#AskCoachParry 17 Januarie 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die Offisiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry gesels oor watse toerusting nodig is vir 'n langafstand wedloop, belangrikheid van goed soos Vaseline, pleisters en vele meer! Luister gerus weer hier na die #PodCast.
17
JAN

#SlatDieSport 17 Januarie 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die offiesiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry, gesels oor voorbereiding vir jou eerste langafstand wedloop en meer spesiefiek oor die toerusting wat jy alles nodig het en wat om nie te doen nie. Albie Morkel het bietjie gesels oor sy uittrede uit krieket uit en wat nou vir hom voorlê en ons het ook regstreeks oorgeskakel na verslaggewer by die Dakar, Derek Alberts, net nadat die wenners van die Dakar 2019 aangekondig is. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
10
JAN

#AskCoachParry 10 Januarie 2019

Offisiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry, het op #SlatDieSport met Arnold Geerdts en Ruben Delmage so paar tips gedeel vir drawwes so vroeg in die jaar. Lusiter weer hier na die #Podcast.
10
JAN

#SlatDieSport 10 Januarie 2019

Ruben Delmage het hulle eerste program vir die jaar van 2019 afgeskop met 'n oorsig van die jaar se sport wat oppad is, bietjie met die Offisiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry gesels oor paar tips vir drawwes vir die jaar wat voorlê en vele meer. Luister weer hier na die Podcast.
15
NOV
2018

#SlatDieSport 15 November 2018

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het regstreeks vanaf Loftus Versfeld uitgesaai. Hulle het telefonies met Comrades afrigter Lindsey Parry gesels om advies te gee vir drawwers oor hulle oefenprogramme oor Desember.
Verder het hulle met spelers Warrick Gelant, Lizo Gqoboka en Ruan Steenkamp gesels asook met Hoë Prestasie bestuurder Xander van Rensburg en Hoof Uitvoerende Beampte Barend van Graan. Luister gerus weer hier na die Podcast.
08
NOV
2018

#SlatDieSport 8 November 2018

André Watson het sy opinie gegee oor die hele Angus Gardner beslissing na die afgelope naweek se toets van Engeland teen die Bokke. Hulle het verder oor hele klompie ander sportsoorte gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast.
25
OCT
2018

#SlatDieSport 25 Oktober 2018

Robert Tuliatu van Australian Universities Rugby League en Dwayne Botma van Rhino's Student U-23 het gisteraand by Ruben Delmage en JAY J BOTES op #SlatDieSport kom chat oor die naweek se wedstryd wat opkom!
Hulle het verder bietjie geloer na Tennis, Golf en ook natuurlik na die Curriebeker spanne van die WP asook die Sharks wat in die finaal speel. Luister weer hier na die #PodCast.

69 episodes

« Back 1—12 More »