Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Apple Podcasts

This channel is available on iTunes. Follow the above link to subscribe to it in your iTunes application or the Apple Podcast application.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
12
MAY

#SlatDieSport 12 Mei 2022 - Wikus Myburgh en Jacques Faul

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Wikus Myburgh gesels wat baie skielik groot naam gemaak het in fietsry kringe en ook vir al die regte redes en ook met HUB van die Momentum Multiply Titans Jacques Faul oor die Mark Boucher saak en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
05
MAY

#SlatDieSport 5 Mei 2022

Jacques Erasmus en Staphan nel het gesels oor die verwikkelinge in die URC, die madrid ope, wat voorle in F1 asook Diego Maradona se sokker trui. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
28
APR

#SlatDieSport 28 April 2022 - Keagan Johannes

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Keagan Johannes van die Vodacom Bulls gesels so voor hulle wedstryd teen die Glasgow Warriors. Verder het hulle IPL gesels, Varsity Cup, Tennis en F1. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
14
APR

#SlatDieSport 14 April 2022

Ruben Delmage het na Arnold Geerdts oorgeskakel na die paasfees rugbytoernooi wat jaarliks by St. Johns gehou word. Verder het hy gesels oor Tennis, Krieket, F1 Rugby en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
07
APR

#SlatDieSport 7 April 2022 - Heinrich Klaasen

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Titans speler, Heinrich Klaasen gesels oor die afgelope KSA toernooi en sy loopbaan oor die algemeen. Ruben het ook spesiale oomblik vir Arnie reg gehad wat sy 60ste verjaarsdag onlangs gevier het en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het
24
MAR

#SlatDieSport 24 Maart 2022 - Jeremy Fredericks

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het op #SlatDieSport met die bekende sport commentator - Jeremy Fredericks gesels asook geloer na Caster Semenya se onlangse prestasie in die 3000m, Ash Barty se uittrede uit tennis uit asook URC Rugby. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
17
MAR

#SlatDieSport 17 Maart 2022 - Schalk Mulder

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Schalk Mulder van Immunadue gesels oor sy betrokkenheid by

Die GROOT Trap. Hulle het ook oor die Vroue krieket, F1 en natuurlik rugby gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

149 episodes

« Back 1—12 More »