GROOTfm 90.5 #SlatDieSport met Stephen en Arnold

#SlatDieSport met Stephen en Arnold

Sport analise en ‘n hele lot bog daarby.
Weekly Afrikaans South Africa Sports
285 Episodes
152 – 172

#SlatDieSport Blitzbokke afrigter - Neil Powell

Blitzbokke afrigter – Neil Powell – Het op #SlatDieSport met Ruben en Arnie gesels oor die suksesse van die span die afgelope ruk. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
3 Feb 2022 27 min

#SlatDieSport 14 Oktober 2021

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Christo van der Berg gesels oor "Run for hope Pilgrimage" en ook met Elana Meyer voor die Kaapse Marathon. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
14 Oct 2021 25 min

#SlatDieSport 7 Oktober

Johan Cloete van HS Centurion het op #SlatDieSport met Ruben en Arnie kom gesels oor die Noord-Suid Skolekriekttoernooi en Eben Venter oor die Loftus Extreme Golf. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 Oct 2021 35 min

#SlatDieSport 30/09/2021

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Gerda Steyn gesels en Arnie het ook 'n ope brief aan Springbok afrigter, Rassie Erasmus gerig. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
30 Sep 2021 39 min

#SlatDieSport Brad Binder

Brad Binder het op #SlatDieSport met Ruben en Arnie gesels oor sy skuif na Moto GP en sy seisoen tos dusver en ook wat voorlê. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
11 Jun 2021 32 min

#SlatDieSport 3 Junie 2021

Gaste - Hankie Vogel oor "Rugby - The Tournament Infographics and Insights" en Willem Strauss, President van die BBRU. Luister gerus weer hier.
3 Jun 2021 35 min

#SlatDieSport 6 Mei 2021

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Jean Verster gesels oor atletiek in SA en veel meer. Luister gerus weer hier.
6 May 2021 14 min

#SlatDieSport Heyneke Meyer

Heyneke Meyer het op #SlatDieSport by Ruben Delmage en Arnold Geerdts kom inloer om rugby te gesels en oor sy nuwe boek. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
4 Mar 2021 37 min

#SlatDieSport 20 Augustus 2020

HUB van die Blou Bulle Maatskappy - Edgar Rathbone en 'n man wat mik om 334km te draf vir goeie doel - Niel Thiart het by ons kom kuier op #SlatDieSport. Luister gerus weer hier na die volledige Podcast.
20 Aug 2020 38 min

#SlatDieSport 19 Maart 2020

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die Comrades Wedloop Dirikteur, Rowan James gesels oor die stand van sake met die Comrades vir 2020. Hulle het verder gesels oor die invloed van die Korona-virus op die res van die sportwereld. Luister gerus weer hier na die Podcast.
20 Mar 2020 31 min

#SlatDieSport 12 Maart 2020

Ruben Delmage en Arnold Geerdts se weeklikse sport program. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
12 Mar 2020 31 min

#SlatDieSport 5 Maart 2020

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die Blitzbokke se afrigter Niel Powell gesels oor die wereldreeks tot dusver asook 'n kykie na die Vancouver sewes toernooi wat voorlê. Verder het hulle gesels oor Caster Semenya, Rugby en ook die Krieket. Luister gerus weer hier.
5 Mar 2020 34 min

#SlatDieSport 27 Februarie 2020

Ruben Delmage en Arnold Geerdts se weeklikse sport program. Luister gerus weer hier na die hierdie week se episode.
27 Feb 2020 34 min

#SlatDieSport 20 Februarie 2020

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het baie lekker sport gesels. Van Golf, tot F1 en natuurlik Rugby en krieket. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
20 Feb 2020 30 min

#SlatDieSport 6 Februarie 2020

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met JL de Jager gesels voor die groot tennis wedsttryd in die Kaap waar Federer en Nadal mekaar gaan aanpak vir goeie doel. Verder gesels oor Super Rugby, Tennis, Krieket en vele meer. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
6 Feb 2020 34 min
152 – 172