Ruben en Arnold het gesels oor SA Hokkie, Tennis, Golfsake, Rugby en ook of die Rugby Wêreldbeker van 2019 asook die bot op die #RWC2023. Luister weer hier na die Podcast.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts gesels oor die volgende sake: Pro 14, Currie Beker Finaal, Internasionale Rugby en Sewes. Ons praat ook oor Atletiek, Tennis en Krieket.
Ruben en Arnie praat met Phillip Malan oor Die Everest Challenge. Ons praat ook oor Krieket, Golf, Tennis, Rugby en Mcgregor wat nog nie genoeg van boks gehad het nie en lyk of hy nog meer soek.
MTB - Jacques Vermooten, Afrigter van MTB by Overkruin chat met ons telefonies. Global Leaugue T20 uitgestel - Jacques Faul chat met ons telefonies. Tennis, Atletiek, Roei, Krieket, Pro 14, Currie Beker en ons gesels oor die Bokke.
Ruben en Arnie het gisteraand met Hoof Uitvoerende Beampte van die Bokkieweek – Peeter Stans gesels oor die Bokkieweek wat tans aan die gang is, Golfnuus, Kanosport oor die visrieviermarathon, Atletiek, Pro 14 Rugby, Curriebeker, Castle Lager Incoming series en vele meer.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het regstreeks vanaf Trademarx at Loftus uitgesaai en gesels met Ina Chomper, streekbestuurder van CHOC en Shanil Mangaroo oor die wedstryd tussen Die Bulle en WP op Sondag 1 Oktober 2017. John Hartslief – besigheidsbestuurder van die Global League het ook kom inloer om ons…
Ruben Delmage en Arnold Geerdts praat oor die Davis Beker, fietsry, Sunfoil reeks, Golf Johannesburg ope, Pro 14, Currie Beker en die Rugby Toetse wat nog voorlê.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Werner van Schalkwyk – Voorsitter van die ATKV-Jeugtak Jonge Bomme oor die Krygerswedloop gesels asook Tennis nuus, Fietsry, Pro 14 Rugby, Curriebeker en ook ‘n draai gaan maak by die toets spanne.
Ruben en Arnold het met Tuks vrouerugby gesels, met Mark Cronjé wat weer agter die wiel gaan inskuif en ook VSA Ope Tennis, Curriebeker, Guinness Pro 14 reeks en die Toetse.
Johan Ferreira het op #SlatDieSport kom sport gesels in plek van Arnold Geerdts wat by die “Paracycling” Wêreld Kampioenskappe is. Ruben en Johan het Rugby, Golf, Tennis en Boks sake gesels.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Leone du Rand en Ethienne Reynecke gesels oor die Zando Tshwane 10 wat 25 en 26 Augustus plaasvind by die Harlequins Rugby Club in Pretoria, Atletiek, Golf, VSA Ope Tennis, Curriebeker en ook die Toetse! Luister weer hier na die Podcast.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het gisteraand met Bakkie Botha en Zanne Pienaar gesels oor bietjie Rugby en Netbal asook die Zando Tshwane 10’s wat plaasvind 25 en 26 Augustus 2017 by die Harlequins Rugby klub in Pretoria. Daar was bietjie sport analise en ’n hele lot bog daarby.
#SlatDieSport met Susan en Arnold. Onderhoud met Libbie Janse van Rensburg Kaptein van Tuks 7’s vrouespan en praat ooor Zando’s Tshwane 10’s. Onderhoud met Drickus “Stillnox” du Plessis – EFC-vegter. SA Gholf spelers in Amerikaanse PGA. Rugby: Curriebeker – Oorsig oor Woensdag se wedstryde. Victor Matfield – sluit aan as…
10 Aug 2017
31 min
272 – 285
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.