GROOTfm 90.5 #SlatDieSport met Stephen en Arnold

#SlatDieSport met Stephen en Arnold

Sport analise en ‘n hele lot bog daarby.
Weekly Afrikaans South Africa Sports
285 Episodes
32 – 52

#SlatDieSport - 8 Augustus

Ons praat met Claus Kempen & Louzanne Coetzee wat amper op pad na die Paralimpiese Spele is en dan Netwerk24 se sport joernalis Sarel vd Walt wat in Parys is.
8 Aug 2024 41 min

#SlatDieSport - 1 Augustus

Ons gesels met die legendariese afrigter en spanbestuurder van die Suid-Afrikaanse atletiekspan, Jean Verster.
1 Aug 2024 41 min

#SlatDieSport - 18 Julie

Ons verwelkom vir drie jong rotsklimmers wat binnekort Suid-Afrika by die Jeug Wêreldkampioenskap gaan verteenwoordig. Derby-gees heers in Pretoria en ons gesels met Hoërskool Waterkloof en Afrikaanse Hoër Seunsskool voor die naweek se groot stryd.
18 Jul 2024 42 min

#SlatDieSport - 11 Julie

Suid-Afrika se nuutste armdruk kampioen, George van Rij, kuier in die ateljee en ons maak n draai in Londen en gesels met John-Laffnie de Jager oor die jongste verwikkelinge by Wimbledon
11 Jul 2024 40 min

#SlatDieSport - 4 Julie

Enrico Hepburn van Gauteng Dowe Rugby kuier in die ateljee en Arnie gesels met CJ Stander oor sy loopbaan en Saterdag se groot toets teen die Iere!
4 Jul 2024 43 min

#SlatDieSport - 27 Junie

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Wynand de Villiers oor die Cravenweek gesels en ook met Graeme Joffee oor sy nuwe boek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
27 Jun 2024 44 min

#SlatDieSport - 20 Junie

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het 'n propvol program gehad en gesels met die volgende gaste: Marinus du Plessis oor die o13 Cravenweek, Michael Horak van die Sharks oor Grant Khomo week in PE en Shanil Mangaroo van die Bulle en Charl Crous van die Verenigde Rugby Kampioenschap. Luister gerus…
20 Jun 2024 43 min

#SlatDieSport - 13 Junie

Ons bespreek die 0/13 Cravenweek met Hector Swiegelaar en ons loer in by Bruce Fordyce.
13 Jun 2024 43 min

#SlatDieSport - 30 Mei

Willem Alberts kuier saam met ons in die ateljee en ons loer in by Pretoria se nuutste Wereldrekordhouer , Joshua Gerber
30 May 2024 44 min

#SlatDieSport - 23 Mei

Stephen en Arnie loer in by Jimmy Wright , biokinetikus van die Sharks, al die pad vanuit London.
23 May 2024 42 min

#SlatDieSport - 16 Mei

Stephen en Jaques ontvang vir sensei Justin du Plooy en gesels karate. Ons loer ook in by Rhyno Smith van Benetton Rugby.
16 May 2024 42 min

#SlatDieSport - 9 Mei

Neil Brand kom kuier in die ateljee en ons gaan loer in by Glasgow Warriors afrigter ,Franco Smith
9 May 2024 44 min

#SlatDieSport - 2 Mei

Duitser Bosman gesels Varsity Cup en Rassie Erasmus en ons loer in by die Lions se hoofafrigter Russel Domingo
2 May 2024 40 min

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 2024 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 2024 31 min

#SlatDieSport 14 Maart 2024 - Marlie Viljoen

Stephen gesels met die Suid-Afrikaanse atleet, Marlie Viljoen. Jacques staan in vir Arnie en ons bespreek skolerugby, die sesnasies en allerlei drama by Formule 1.
14 Mar 2024 43 min
32 – 52