GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
860 Episodes
452 – 472

Lunch Punch: Leon van Nierop oor die 95ste Oscars

Die 95ste Oscar-toekennings was 'n seremonie gehou deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences op 12 Maart 2023, by die Dolby-teater in Los Angeles, ter ere van films wat in 2022 vrygestel is. Die geleentheid is in die VSA deur ABC uitgesaai en is vervaardig deur Ricky Kirshner…
13 Mar 2023 9 min

Lunch Punch: Susan Lombaard vertel Maroela Media is terug op lug

Ná ʼn stilte van meer as 80 uur is Maroela Media, die lekkerste kuierplek op die internet, weer terug in die kuberruim – en net so lekker soos voorheen. Nadat RSAWeb, die internetdiensverskaffer waar die Maroela-webwerf gehuisves word, op Woensdag, 1 Februarie die slagoffer van ʼn kuberaanval was, was Maroela…
6 Feb 2023 6 min
452 – 472