GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
861 Episodes
732 – 752

Woutrine Theron kuier in Gister Se Grotes

Woutrine Theron is ‘n gerespekteerde aktrise wat bekend is vir haar rolle in films soos ’76 se Liefste Madelein, ‘n Seder Val In Waterkloof van ’78 en Nommer Asseblief die rolprent wat in 1981 vrygestel is. Jy sal haar ook ken vir haar televisie werk in 7de Laan, Villa Rosa,…
3 Nov 2019 27 min

Francois Hayes kuier in Gister Se Grotes

Ons ken hom vir sy gesellige kuierliedjies en deur die jare het hy beslis iets reggedoen, want in sy loopbaan reik hy altesaam 29 langspelers en cd’s uit. Eers na 4 langspeelplate met kore tydens sy 10 jaar as onderwyser, stel hy toe sy eerste kortspeler bekend. Hy weet hoe…
13 Oct 2019 33 min

Arina de Witt kuier in Gister Se Grotes

Arina de Witt is al beskryf as 'n nagtegaal met 'n warm stem. Sommige mense meen sy kon net sowel die Griekse sangster Nana Mouskouri se tweelingsuster gewees het... Maar Arina het sedert sy begin sing het, haar eie spore in die musiekbedryf en in mense se harte getrap. Ons…
25 Aug 2019 33 min

Lance James kuier in Gister Se Grotes (Swansong)

Lance James sê hoe dit voel om 'n nuwe album, Swansong, op 81 vry te stel. Deel 'n paar loopbaan hoogtepunte van meer as 60 jaar in die musiekbedryf en verklap hoe dit nou met hom gaan, na sy gesondheid die afgelope jaar 'n knou gevat het.
4 Aug 2019 29 min
732 – 752