Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,966 Episodes
1440 – 1460

ToekomsVenster: Versorging van die innerlike

Dit is baie belangrik om gesond te lewe en jouself fisies op te pas. Die versorging van die innerlike mens is egter, sonder om eersgenoemde te onderspeel, van ewige belang.
16 Mar 2020 10AM 3 min

ToekomsVenster: Pure verwondering

Alle mense is vir God belangrik. Ons word op ʼn verskeidenheid van maniere begenadig terwyl die Heilige Gees vir sy eie doel gawes uitdeel soos Hy wil.
13 Mar 2020 10AM 2 min

ToekomsVenster: Die menslike broosheid

Juis omdat die tyd kosbaar en onvoorspelbaar is behoort ʼn mens elke dag volledig as gawe uit die hand van die Here te ontvangs. Moenie dat vandag, terwyl jy goeie gesondheid geniet en die meetsnoere ʼn lieflike plekke val, by jou laat verbygaan nie.
3 Mar 2020 9AM 2 min
1440 – 1460