Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,966 Episodes
1460 – 1480

ToekomsVenster: Jy is genoeg

God gebruik geen bloudruk meer as een keer nie. Elke patroon is uniek en eenmalig en God droom oor elkeen van sy kinders.
25 Feb 2020 2PM 3 min

ToekomsVenster: Laat die Gees jou gedrag bepaal

Net die Here verander harte, myne ook. Christene leef anders en tree anders op. Kan ons mekaar leer verdra, liefhê selfs al het die persoon in die motor voor jou erg verbrou?
11 Feb 2020 9AM 3 min

ToekomsVenster: God is ’n waarmaker van sy Woord

Beloftes in Jesaja het te doen met die reën van genade maar ook fisiese reën wat die Here in sy goedheid oor die aarde laat uitsak. Dit is van die mooiste tekste wat ʼn mens kan lees.
10 Feb 2020 9AM 3 min

ToekomsVenster: Jy hou vir altyd

Kom ons neem onsself dit voor dat ons in hierdie jaar ʼn bietjie ruggraat gaan vorm, geestelike ruggraat. Laat die Heilige Gees toe om jou aan die hand te vat en soos die verlamde by die tempelpoort selfs na 40 jaar van verlamming weer op te trek. Vir die wat…
30 Jan 2020 9AM 4 min

ToekomsVenster: Niks is onmoontlik nie

Joh. 17 is profeties relevant vir ons tyd. Die uitdagings is legio. Die Gees is in staat en is ons gewillig om deur God gebruik te word.
28 Jan 2020 9AM 3 min
1460 – 1480