Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,966 Episodes
1580 – 1600

ToekomsVenster: Maak oop die deur

Dié ervaring het my laat wonder oor mense, geleenthede, ervarings en ander goed wat aan die deur van ons harte krap en klop. Ongeag hoeveel geraas en ongerief dit veroorsaak het ons vooraf besluit dat ons dit nie gaan innooi nie. Waarom nie?
10 Jul 2019 10AM 3 min

ToekomsVenster: Vertel jou storie

Hierdie vrae help jou om ʼn bietjie na te dink oor jou unieke pad saam met die Here. Onthou niemand se reis lyk presies soos joune nie.Het jy al iemand al daarvan vertel?
3 Jul 2019 9AM 3 min

ToekomsVenster: Moenie kwaad gaan slaap nie

Moenie kwaad gaan slaap nie. Sê ‘skuus sonder dat dit van jou gevra word. Wees vir ’n slag die minste, dit sal jou goed doen. Bind die handdoek om en was na voorbeeld van Jesus ander se voete.
3 Jul 2019 9AM 3 min

ToekomsVenster: Bid, dis nie so moeilik nie

Een van die geloofsgewoontes waaroor ons dikwels skuldig en minderwaardig voel is gebed. Vra die Here dat Hy jou help om gebed as ʼn opbouende en vertroostende genadegawe te beleef. Hou op skuldig voel. God kyk na jou hart.
3 Jul 2019 9AM 3 min
1580 – 1600