Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,965 Episodes
340 – 360

ToekomsVenster | Laat staan jou nonsens

Leef asof dit die laaste dag is en asseblief, kom ons laat staan die nonsens! Ons kan seker maak dat ons saak met die Here “reg” is, dat ons lewe ʼn verskil gemaak het.
18 Sep 2024 8AM 4 min

ToekomsVenster | Jesus woon in jou

Jesus is God se geskenk, gawe, ja, kosbare skat aan die mensdom. Moenie ophou soek voordat jy Hom nie raakgeloop het nie.
17 Sep 2024 9AM 4 min

ToekomsVenter | Kom tot rus

Die Evangelie laat ʼn mens tuiskom, dit bring rus en vrede, dit bring berusting en aanvaarding en dit is die somtotaal van elke mens se soeke in die lewe.
16 Sep 2024 8AM 5 min

ToekomsVenster | Opgehelp

Is daar mense in jou omgewing wat opgehelp moet en kan word. Is daar mense by wie jy kan gaan sit, al is dit al wat jy doen?
26 Aug 2024 10AM 4 min
340 – 360