Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans Namibia Arts
185 Episodes
1 – 20

Estie Schreiber gesels weer oor Bio-Strath en die skool-eksamens wat voorlê

Ons gesels weer oor Bio-Strath die week. Eksamens is alweer om die draai. Nog net ‘n paar weke en die kinders skryf. Hoe gaan Bio-Strath die brein help en hoe vinnig werk dit? Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za. Bio-Strath is beskikbaar by…
20 Sep 3AM 12 min

Vandag gesels ons oor die 41 gepubliseerde studies.

Beskikbaar al van 1961 af in meer as 50 lande ter wereld. Wat is die beste aanvulling vir ieder en elke persoon? Bio-Strath is beskikbaar van apteke en gesondheidswinkels.Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za of stuur ‘n epos aan info@sanatural.co.za
13 Sep 4AM 10 min

Namibiër vertel van vlugtog uit Sudan

Minette van der Bijl, 'n Namibiese onderwyser in Sudan, moes die land vlug na die oorlog op 15 April daar uitgebreek het. Sy vertel eksklusief aan Kosmos 94.1 hoe alles gebeur het.
23 Aug 6AM 27 min

Vandag gesels ons oor die niere en die produk is A Vogel Nephrosolid

Sukkel jy met lae rug pyn wat net nie wil weggaan nie? Ly jy aan hoee bloeddruk? Is jy ‘n diabeet? Dalk vra jou niere vir ekstra ondersteuning. Die produk is A Vogel Nephrosolid. Nephrosolid is sonder voorskrif beskikbaar van apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za.
23 Aug 6AM 10 min

Stad Windhoek verduidelik nuwe parkeer-sisteem

Stad Windhoek het in Maart vanjaar twee privaat maatskappye aangestel om parkering in die sentrale sakekern te bestuur. Afhangende waar parkering bekom word kan dit enigiets van N$3 per uur kos, tot soveel as N$8 per uur. Harold Akwenye, die stad se hoofkommunikasiebeampte gesels oor hoe die nuwe stelsel werk.
16 Aug 6AM 17 min

Vandag gesels ons oor A.Vogel se "Crataegus Oxy"

Alfred Vogel se hart druppels, "Crataegus Oxy", dit is waaroor ons vandag gaan gesels. "Crataegus Oxy" is beskikbaar by apteke landwyd in Namibië. Vir meer navrae is jy welkom om vir ons 'n e-pos te stuur na info@sanatural.co.za, of besoek gerus die A.Vogel webtuiste en/of Facebook blad.
5 Jul 3AM 10 min

A.Vogel se "Prostasan", 'n moet vir alle mans

Vandag gesels ons weer oor die prostaat en A.Vogel se "Prostasan" om prostaat probleme aan te spreek en te voorkom. A.Vogel se "Prostasan" kapsules is beskikbaar by jou naaste apteek sonder ‘n voorskrif. Stuur gerus enige navrae per epos na info@sanatural.co.za
28 Jun 3AM 8 min

Estie Schreiber praat vandag oor "ThreshHold" tablette en jel

Koue wintersdae en-nagte is vir meeste van ons reeds ‘n beproewing, maar vir die persoon wat ly aan kroniese liggaamspyn, is die winter nog erger. Die natuur kan jou help om pyn aan te spreek sonder newe effekte. Die produk wat help is "ThreshHold" tablette en jel en dit is…
21 Jun 4AM 10 min

Estie Schreiber praat vandag oor A.Vogel se "Echinaforce Sore Throat Spray"

Die wintermaande en ‘n seer keel gaan baie keer hand aan hand. Die grootste rede hoekom iemand ‘n seer keel kry is agv ‘n virus. Ons gesels oor seer keel probleme en die gebruik van A.Vogel se "Echinaforce Sore Throat Spray." Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za of stuur ook…
14 Jun 3AM 11 min
1 – 20