Marcel Theron gesels met Mike Bolhuis oor hoe swendelaars veral ouer mense teiken

Loading player...
Marcel Theron gesels met Mike Bolhuis oor hoe swendelaars veral ouer mense teiken - en wat jy kan doen om dit te verhoed.

Mike Bolhuis, spesialis-ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese- en kubermisdade, deel sy insig en raad.
10 Sep 2025 6AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Sokkerwêreldbeker: Jean-Louis gesels met Manuel Coelho

Jean-Louis gesels met Manuel Coelho, 'n gerespekteerde figuur in Namibiese sokker. Manuel het Suidwes-Afrika op O/16- en O/19-vlak verteenwoordig, 18 jaar vir Ramblers gespeel en daarna vir 19 jaar as Voorsitter en 12 jaar as President van die klub gedien. As 'n "A"-lisensie gesertifiseerde afrigter met internasionale ervaring in Angola…
10 Jul 10AM 8 min

Sokkerwêreldbeker: Die Moderne Spel van Binne Af

Jean-Louis Knouwds gesels met Christopher Freygang oor die Sokkerwêreldbeker en alles wat die moderne spel so uitdagend maak. As voormalige Namibiese jeuginternasionaal en aktiewe ligaspeler deel Christopher sy unieke perspektief oor die spel, die fisiese eise wat vandag aan spelers gestel word en wat ondersteuners tydens die wêreld se grootste…
9 Jul 6AM 10 min

Peter Bridgeford oor "Conservation & Tourism: The Early Days"

Elmero Strauss gesels met Peter Bridgeford oor sy nuwe boek, Conservation & Tourism: The Early Days. As 'n ervare skrywer op die gebied van bewaring en toerisme deel hy die inspirasie agter die boek, die geskiedenis van hierdie belangrike bedrywe en waarom die lesse uit die verlede steeds vandag relevant…
9 Jul 6AM 7 min