Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans Namibia Arts
212 Episodes
52 – 72

Basta met sukkel met jou pens

Vandag gesels Estie oor die enjinkamer van die liggaam. Jou spysverteringsstelsel. Die belangrikheid van gesonde gebalanseerde mikrobiome kan nie oorbeklemtoon word nie en dus, as jy sukkel met enige aspek van vertering of jou maag, hoor hier.
3 May 2023 4AM 12 min

Bederf jou ma vir Moedersdag met 'n Riana Nel liedjie

Jean-Louis Knouwds gesels met Riana Nel. Wat is meer ideaal as ‘n persoonlike liedjie, geskryf deur die ikoniese Riana Nel, spesiaal net vir jou ma! Jy vertel haar van jou mams en sy skryf 'n unieke liedjie net vir haar!!! Stuur ‘n SMS met die kodewoord Moeder na 5005. Een…
24 Apr 2023 2AM 5 min

"Vapes" en e-sigarette - Wat jy moet weet

Die bekende Namibiese Pulmonoloog, Dr. Willie Bruwer het vanoggend gesels oor e-sigarette en "vaping", en wat ons daarvan weet. Luister hier na die gesprek indien jy dit misgeloop het.
13 Apr 2023 2AM 10 min

Kamer van Mynwese: Litium se toekoms is blink

Litium wat eens as 'n nis-mineraal beskou is, is nou 'n kritieke komponent vir tegnologieë en toerusting wat gebruik word om klimaatsverandering te bekamp. Namibië se litium is onder-ontgin, maar sedert 2022 het die land 'n groot toename in eksplorasie-aktiwiteit ervaar. Die meeste van die wêreldwye vraag na litium is…
5 Apr 2023 11AM 1 min

Afrika bly arm ondank ryk hulpbronne

Die Namibiërs en inwoners van die vasteland vra deurentyd die vraag waarom Afrika arm is met al sy ryk hulpbronne. Dit is 'n vraag wat niemand blykbaar antwoord nie. Hierdie vraag het vandag weer in die Nasionale Vergadering opgeduik, nadat Henny Seibeb van die Landless People's Movement 'n mosie ingedien…
5 Apr 2023 10AM 1 min

SA herroep ramptoestand oor beurtkrag

Die Suid-Afrikaanse regering sê die nasionale ramptoestand oor elektrisiteit was 'n noodsaaklike reaksie op die kritieke vlakke van beurtkrag wat die ekonomie en kwesbare sektore beïnvloed het. Die ramptoestand is vandag amptelik beëindig nadat President Cyril Ramaphosa dit in Februarie ingestel het ter ondersteuning van die Energie-aksieplan. Die minister van…
5 Apr 2023 10AM 1 min

Namibië het goeie wette vir kinderbeskerming

Die voormalige Namibiese kinder-advokaat het haar reaksie gegee op armoede wat 'n negatiewe impak op die gesondheid van Namibiërs het, veral kinders. Wanvoeding is steeds die nommer een moordenaar van kinders onder die ouderdom van vyf. Kindersterfte-syfers onder vyf jaar in die land is 46,7 per 1 000 geboortes. Advokaat,…
5 Apr 2023 9AM 1 min

Styging in massamoorde in SA

Die Vryheidsfront Plus is besorg oor ʼn skerp toename in die voorkoms van massamoorde in die land. Tussen April 2019 en Desember verlede jaar het meer as 2 000 voorvalle gelei tot 5 709 sterftes. Slegs 103 verdagtes is aangekeer. Die minister van polisie, Bheki Cele, het hierdie syfers bekendgemaak…
5 Apr 2023 9AM 1 min

DA: ANC kan nie gesondheidsgeriewe in stand hou

Die DA in Gauteng sê inwoners van die provinsie wat afhanklik is van staats-gesondheidsorgdienste, het die slagoffers geword van swak besluite deur leiers van die regerende party, wat nie voldoende instandhouding van gesondheidsgeriewe verseker nie. Daar is weens die voortdurende druk van die party oor die toestand van instandhouding by…
5 Apr 2023 9AM 1 min

Cope veroordeel Enoch se besluit oor Eskom

Cope het die minister van finansies, Enoch Godongwana, gekritiseer nadat hy sy besluit teruggetrek het om Eskom vry te stel van die bekendmaking van vrugtelose, verkwistende en onregmatige uitgawes in sy jaarverslae. Godongwana het enige bybedoeling ontken, en gesê sy besluit was gegrond op die kragvoorsiener se finansiële volhoubaarheid. Hy…
5 Apr 2023 9AM 1 min

Sommige paaie in Krugerwildtuin nog gesluit

Besoekers het begin toesak op die Krugerwildtuin vir die Paas-skoolvakansie. SANParke sê sommige paaie is steeds gesluit ná oorstromings. Hekkwotas vir dagbesoekers sal gedurende die Paasnaweek ingestel word, en besoekers word aangeraai om aanlyn te bespreek voor hul besoek. SANParke se woordvoerder, Isaac Phaahla, sê besoekers moet by ontvangs of…
5 Apr 2023 9AM 1 min

Estie Schreiber gesels niere met A.Vogel se "Nephrosolid"

Ons gesels niere die week met A.Vogel se produk "Nephrosolid". Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za. "Nephrosolid" is beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels.
29 Mar 2023 3AM 11 min

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se hart hulpmiddel, "Crataegus Oxy"

Estie Schreiber gesels oor die pomp van jou ligaam, jou hart. Hoe kan die natuur jou hart ondersteun met A.Vogel se "Crataegus Oxy" druppels. Beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur 'n e-pos na info@sanatural.co.za
22 Mar 2023 3AM 11 min

Estie Schreiber gesels oor jou immuniteit, en A.Vogel se "Echinaforce"

Estie Schreiber gesels oor jou immuniteit. Die soldate van jou liggaam wat jou beskerm en jou genees. Die produk van A.Vogel, "Echinaforce" sal jou soldate bystaan met die nodige hulp en voeding. A.Vogel se "Echinaforce" is beskikbaar in tablet, Junior koutablet, druppels en in keel-sproei vorm. Beskikbaar by apteke en…
15 Mar 2023 3AM 12 min
52 – 72