Namibië het goeie wette vir kinderbeskerming

--:--
Die voormalige Namibiese kinder-advokaat het haar reaksie gegee op armoede wat 'n negatiewe impak op die gesondheid van Namibiërs het, veral kinders. Wanvoeding is steeds die nommer een moordenaar van kinders onder die ouderdom van vyf. Kindersterfte-syfers onder vyf jaar in die land is 46,7 per 1 000 geboortes. Advokaat, Ingrid Husselman het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê Namibië as 'n land het goeie wette en beleide wat kinders beskerm.
5 Apr 2023 9AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes

Anette Rheeder gesels vandag met ons oor 'Oxiprovin'

Anette Rheeder gesels vandag met ons oor 'Oxiprovin'. Die druiwepit ekstrak met ‘n verskil! 'Oxiprovin' is beskikbaar by apteke in Namibië en nou ook by Clicks. Jy is welkom om navra per epos te rig na: info@sanatural.co.za
8 May 3AM 8 min

Anette Rheeder gesels lewersake met hulp van A.Vogel se Boldocynara

Anette Rheeder gesels met ons oor die lewer en ondersteuning met die gebruik van A.Vogel se Boldocynara. A.Vogel produkte, insluitend Boldocynara is beskikbaar by apteke in Namibië. Kry nou meer inligting by A.Vogel se webtuiste: www.avogel.co.za, of stuur gerus vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za.
17 Apr 3AM 7 min