Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
370 Episodes
60 – 80

Marcel Theron gesels met Philip Shangadi

Philip Shangadi is 'n belowende atleet 🏅 wat gekies is om in Brasilië Namibië te verteenwoordig in gewigstoot💪🥇. Marcel Theron van Kosmos 94.1 🎙️ gesels met hom en vind bietjie meer uit oor die prestasie.
21 Aug 2025 6AM 5 min

Marcel Theron gesels met Mike Bolhuis oor Veediefstal

Veediefstal bly 'n wesenlike probleem, plaaslik en elders. 🐄🚨 Watter raad het Mike Bolhuis teen veediefstal en stropery? 🕵️‍♂️⚖️ Bolhuis, 'n spesialis ondersoeker in ernstige geweld-, ekonomiese- en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1 tussen 11:00 en 12:00. 📻🕚
20 Aug 2025 6AM 6 min

Anette Rheeder gesels oor Bio-Strath

Hierdie week vertel Anette Rheeder meer oor Bio-Strath – en hoekom dit ’n produk is waarvan elkeen kan baat vind. Bio-Strath is beskikbaar in vloeistof- of tabletvorm by jou naaste apteek. Vir produk- of gesondheidsnavrae kan jy gerus ’n e-pos stuur na info@sanatural.co.za – ons help jou graag verder!
20 Aug 2025 4AM 11 min

Marcel Theron gesels met Danie van Ellewee van Jakkals Vellies Namibië

Elke dag maak ons spore. 👣Van die plaas 🚜 tot die stad 🏙 , van klaskamers 📕 tot kantore en kombuise 👨‍🍳 – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Skakel elke Dinsdag om 12:45 in op Kosmos 94.1 vir Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike…
19 Aug 2025 7AM 5 min

Wat om te doen as ’n geliefde vermis raak – wenke van Mike Bolhuis

Ons hoor al hoe meer in die nuus van mense wat 'wegraak' 😟. Wat staan 'n mens eerste te doen as 'n geliefde vermis raak en 'n belangrike toep om af te laai.❓ Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld ⚖️, ekonomiese 💰 en kubermisdade 💻, gee insig op Kosmos…
13 Aug 2025 6AM 2 min

Estie Schreiber gesels oor A. Vogel Echinaforce Junior tablette

Hierdie week gesels Estie Schreiber oor kinders en hoe om ‘n gesonde kind groot te maak wat nie maklik vatbaar is vir siektes nie. A Vogel Echinaforce Junior tablette is beskikbaar by apteke landswyd. Vir enige navrae, kontak Estie gerus per e-pos by info@sanatural.co.za, of besoek www.avogel.co.za
13 Aug 2025 4AM 12 min

Marcel Theron gesels met veearts Mariëtte Beukes

Vandag gesels Marcel Theron met veearts Mariëtte Beukes. Sy deel haar lief en leed in die beroep. Hoe begin haar dag en hoe hanteer sy die hartseer wat soms daar is. Elke spoor het ’n storie om te vertel. Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia.
5 Aug 2025 7AM 4 min

Estie Schreiber en Jean-Louis gesels oor prostaatgesondheid

Estie Schreiber en Jean-Louis gesels oor prostaatgesondheid – spesifiek die voorkoming en behandeling van nie-kwaadaardige prostaatvergroting. Is dit iets wat elke man met ouderdom gaan ervaar? A.Vogel Prostasan-kapsules, ’n natuurlike produk wat ondersteuning bied vir prostaatgesondheid, is beskikbaar sonder voorskrif by apteke landswyd. Vir meer inligting, besoek www.avogel.co.za of stuur…
30 Jul 2025 4AM 12 min

Jessica Thomas gesels met die burgemeester van Lüderitz

Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Jessica Thomas gesels met die burgemeester van Lüderitz, Phil Balhao. Elke spoor het ’n storie om te vertel. Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia.
29 Jul 2025 7AM 9 min

Jean-Louis gesels met Nantie van Aswegen van Karakter Transformasie Namibië

Nantie van Aswegen praat gereeld met skole en kerke oor digitale burgerskap – ’n uiters belangrike onderwerp, veral ná die onlangse nuus oor onwettige WhatsApp-kanale wat kinders teiken. 📱🚨 Weet jy met wie jou kind aanlyn gesels? Op watter groepe hulle is? Of wie dalk hul inligting steel? Nantie gee…
17 Jul 2025 3AM 19 min

Anette Rheeder gesels oor die oorgangsjare

Woensdagoggend gesels Anette Rheeder en Jean-Louis oor die oorgangsjare, warm gloede en nagsweet – met die natuur se hulp. A.Vogel Menoforce is in tabletvorm en beskikbaar by jou naaste apteek. Vir meer inligting, besoek https://livingnaturally.co.za/ of stuur jou navraag per e-pos na info@sanatural.co.za.
16 Jul 2025 3AM 10 min

Jessica gesels met Geraldo Bok van Kosoto MMA

Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Vandag gesels Jessica Thomas met Geraldo Bok, 'n Namibiese sportster en mede eienaar van Kosoto MMA . Wie is hy, wat inspireer hom en…
15 Jul 2025 7AM 3 min

Hoe om sinvol op te tree teen gewapende rowers in jou huis

Jy word met 'n skok wakker en besef jou sekuriteit stelsel is omseil en daar is gewapende rowers in jou huis! Hoe tree jy sinvol op in so situasie? Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, het baie wyse raad vir jou.
15 Jul 2025 7AM 4 min

Anette Rheeder gesels oor jou dermgesondheid

Hierdie week gesels Anette Rheeder en Jean-Louis oor die belangrikheid van ’n gesonde dermkanaal – en hoe A.Vogel Molkosan jou daarmee kan help. A.Vogel Molkosan is beskikbaar by jou naaste apteek in 200 ml of 500 ml bottels, met die keuse tussen die oorspronklike of bessiegeur. Besoek gerus www.livingnaturally.co.za vir meer inligting…
9 Jul 2025 3AM 14 min
60 – 80