Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
370 Episodes
80 – 100

Maak Spore: Olivia van der Byl is 'n Senior Magistraat

Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Olivia van der Byl is 'n Senior Magistraat. Wat hou haar staande, wat is die uitdagings en hoe herlaai 'n formidabele vrou soos sy…
8 Jul 2025 7AM 8 min

Anette Rheeder gesels hierdie week oor A.Vogel Echinaforce

Soos die naam reeds sê, bied hierdie sproei vinnige verligting vir ’n seer keel. Dit is deel van die Echinaforce-reeks, wat ook druppels en tablette insluit, beskikbaar by apteke regoor Namibië. Vir meer inligting, besoek gerus hul Living Naturally-webblad, of stuur jou navrae na info@sanatural.co.za.
2 Jul 2025 3AM 8 min

Anthony Boucher gee raad en insig oor hoe om jouself te beskerm

Weet jy watter data op jou selfoon is die kwesbaarste sou dit in die verkeerde hande beland? Anthony Boucher, hoof van sekuriteit en deel van Mike Bolhuis se kuber-veiligheidspan, gee raad en insig op Kosmos 94.1. Hoe beskerm jy jouself?
1 Jul 2025 7AM 4 min

Vandag gesels Jessica Thomas met Ruben Lambrechts

Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Skakel elke Dinsdag om 12:45 in op Kosmos 94.1 vir Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs. Vandag…
1 Jul 2025 7AM 7 min

Mike Bolhuis gesels oor veiligheid op sosiale media

Jy is bekommerd oor jou gesin se veiligheid, maar plaas alles wat jy doen daagliks op sosiale media: waar jy vakansie hou, waar jou kinders skoolgaan en selfs waar jy gereeld uiteet. Het jy al gedink dat die verkeerde mense jou dophou? Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese…
26 Jun 2025 7AM 3 min

Mike Bolhuis gesels oor sekuriteit by jou huis

Jy het sekuriteit by jou huis, maar hoeveel mense het toegang tot jou huis en weet presies hoe jou alarm sisteem werk, en wat jou doen en late daagliks is? Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1.
25 Jun 2025 6AM 2 min

Anette Rheeder gesels oor pyn en inflammasie

Hierdie week deel Anette Rheeder meer oor pyn, inflammasie en die natuur se antwoord: THRESHHold Real MSM-tablette en/of -gel. THRESHHold Real MSM-tablette en -gel is beskikbaar by jou naaste apteek. Vir meer inligting, besoek gerus hul webblad by www.livingnaturally.co.za of stuur enige navrae per e-pos na info@sanatural.co.za.
25 Jun 2025 3AM 8 min

Mike Bolhuis gesels oor aanlyn bedrog

Daar word herhaaldelik gewaarsku oor aanlyn bedrog maar steeds val mense vir allerhande mooi storietjies. Hoekom word ons so maklik gemanupileer om besonderhede te verskaf aan vreemde mense? Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1.
19 Jun 2025 7AM 3 min

Anette Rheeder gesels oor die prostaat en A.Vogel se Prostasan

Hierdie week deel Anette Rheeder insig oor mansgesondheid, spesifiek oor die prostaat en hoe A.Vogel se Prostasan natuurlike ondersteuning bied vir dié sensitiewe kwessie wat ’n groot invloed op lewensgehalte kan hê. Prostasan is beskikbaar by jou naaste apteek. Vir navrae of meer inligting, kontak gerus vir Estie by: info@sanatural.co.za081
18 Jun 2025 7AM 11 min

Wolfgang Rohl vertel wat dit verg om 'n toeroperateur te wees

Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs. Wolfgang Rohl van Rohl's Tours & Safaris cc vertel wat dit…
17 Jun 2025 7AM 6 min

Estie Schreiber gesels oor A. Vogel Multiforce

Hierdie week gesels Estie Schreiber oor A. Vogel Multiforce. Suid-Afrika se nommer een alkaliese poeier wat vele lewens daagliks verbeter. Nou ook beskikbaar as Multiforce Heartburn & Indigestion vir sooibrand. Multiforce is beskikbaar by jou naaste apteek. Vir enige navrae, kontak Estie gerus per e-pos by info@sanatural.co.za, of besoek www.avogel.co.za
11 Jun 2025 5AM 12 min

Estie Schreiber gesels oor Oxiprovin

Hierdie week gesels Estie Schreiber oor Oxiprovin. Suid-Afrika se eie druiwepit ekstrak wat deur Stellenbosch goed nagevors is om ons gesondheid elke dag te bevorder en te beskerm. Oxiprovin is beskikbaar by jou naaste apteek. Vir enige navrae, kontak Estie gerus per e-pos by info@sanatural.co.za, of besoek www.oxiprovin.co.za.
4 Jun 2025 3AM 13 min

Jessica Thomas gesels met Jaco Muller van die Rhino Momma Project

Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Skakel elke Dinsdag om 12:45 in op Kosmos 94.1 vir Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs. Vandag…
3 Jun 2025 8AM 6 min
80 – 100