Katja is aan die voorpunt van 'n nuwe neiging in mode na haar verskyning in 'n pakkie wat mense laat gons het. Sy raak al hoe meer bekend terwyl die mode wêreld aan haar lippe hang.
Die wêreld gaan regop sit as Katja al haar planne kan uitrol. Haar ouers bekyk die spulletjie van uit 'n hoek as dit met die nuwe mannetjie met die Kowalec van te doen het.
Daar is nuwe moontlikhede in die lug vir Katja en haar onderneming. Sy stel ook 'n nuwe werknemer aan wat die pap dik aan maak.
25 Aug 2021
12 min
180 – 200
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.