1960 Is 'n groot jaar vir Katja om veranderings in haar lewe en werks teweeg te bring. Sy sien op daarna om te midde van wêreld gebeure haar besluite te neem.
Sy's terug in Suid Afrika maar alles is nie maanskyn en rose vir haar nie. Die soveelste uitdaging belemmer haar vooruitgang. Sy laat haar nie onderkry nie.
Katja sukkel om al haar belange bymekaar te hou met haar werk by die ouetehuis en die grootmaak van Ronnie. Hulle gaan kyk na 'n nuwe plek waar sy kan woon.
Daar is gedurig 'n probleem wanneer 'n ouer 'n kind alleen grootmaak. Is Katja en Ronnie se lewens nou vir die eerste keer normaal?
25 Aug 2021
12 min
200 – 220
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.