100.5FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Laeveld PODCAST

100.5FM Radio Laeveld PODCAST

As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.
Occasionally Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews
348 Episodes
260 – 280

Laeveld Ervaring met KLCBT 08 Okt 2020

Met toerisme wat stadig sy grense aan die einde van COVID-19 in die Laeveld oopmaak moet plaaslike operateurs kreatief en entrepeneurial dink om die pot aan die kook te hou. Binne-stedelike toere en besienswaardighede word ingespan as aantreklikhede vir plaaslike inwoners en besoekers. Ons gesels oor een van die toerisme…
8 Oct 2020 42 min

Laeveld Ervaring met KLCBT 22 Aug 2020

Die wildtuin se deure is oop maar besprekings nog deurmekaar. Almal wil spoedig na die COVID-19 pandemie terugkeer om toerisme te verhoog. Die een kant van die munt vra dat die planne wat voor inperking op besluit is nou uitgerol word en die ander kant van die munt weet hoe…
25 Aug 2020 1 hr 03 min

Nelspruit Boer Soek 'n Vrou

Ons gesels met een van die twee Laeveld boere hierdie seisoen op Boer Soek 'n Vrou. Macadamia boer, Déan is ook 'n kranige vlieënier, het 'n lys geboortename en hy vertel of hy sy wasgoed in die mandjie gooi of net op die vloer los.
31 Jul 2020 18 min

Sade Van Genade episode 50

100.5FM Radio Laeveld — Nuwe geleendhede le vir Katja in Suid Afrika voor, maar sy twyfel of die mense haar sal aanvaar.
2 Jan 2020 11 min

Sade Van Genade episode 49

100.5FM Radio Laeveld — 'n Skaduwee hang oor Katja se verhouding met Charles, sy konfronteer hom daaroor.
2 Jan 2020 13 min

Sade Van Genade episode 48

100.5FM Radio Laeveld — Skielik is Katja op vryevoet en raak sy opgewonde oor dit wat so anders is as waaraan sy gewoond is.
2 Jan 2020 11 min

Sade Van Genade episode 47

100.5FM Radio Laeveld — Katja huiwer oor haar lewensbeplanning en raak besluitloos en bang vir wat die toekoms vir haar inhou.
2 Jan 2020 11 min

Sade Van Genade episode 46

100.5FM Radio Laeveld — Katja maak skielik planne vir die res van haar lewe - gaan sy dit deurvoer?
2 Jan 2020 13 min

Sade Van Genade episode 45

100.5FM Radio Laeveld — 'n Breif gooi Katja se hele lewe omver en die besoek aan Bernard se ouerhuis is van uiterste belang.
2 Jan 2020 14 min

Sade Van Genade episode 44

100.5FM Radio Laeveld — Katja besef vir die eerste keer wat die stress van haar afwesig wees op haar familie gelaat het.
2 Jan 2020 13 min

Sade Van Genade episode 42

100.5FM Radio Laeveld — Haar uithou vermoeë word tot die uiterste beproef, is Katja se persoonlikheid sterk genoeg om nog aanslae te verwerk?
31 Dec 2019 12 min

Sade Van Genade episode 41

100.5FM Radio Laeveld — Net sodra Katja dink alles is in orde is daar weer uitdagings vir haar en haar ma. Wat gaan hulle nog moet trotseer?
31 Dec 2019 10 min

Sade Van Genade episode 40

100.5FM Radio Laeveld — Opwindende moontlikhede wag vir Katja in 'n omgewing wat heel anders is as waaraan sy in die laaste ses jaar gewoond was.
29 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 39

100.5FM Radio Laeveld — Is die onverwagse aansoek 'n uitkoms vir Katja na die oorlog en hoe reageer sy daarop?
29 Nov 2019 11 min

Sade Van Genade episode 38

100.5FM Radio Laeveld — Die oorlog kom na ses jaar tot 'n einde maar is dit die einde van Katja se ellende?
29 Nov 2019 13 min

Sade Van Genade episode 37

100.5FM Radio Laeveld — 'n Nuwe avontuur en 'n nuwe roete om 'n veilige hawe vir Katja en haar familie te soek. Wat sal die toekoms inhou?
29 Nov 2019 10 min

Sade Van Genade episode 36

100.5FM Radio Laeveld — Katja se plan B veroorsaak verrykende gevolge en vreemde omstandighede.
29 Nov 2019 12 min
260 – 280