100.5FM Dagblad Potgooi

Loading player...
Pastoor Cyzelle Fincham van die Grace Family Fellowship Nelspruit, sterk goed aan by die huis. Dit is vandag ses weke sedert sy ernstig beseer is in ‘n fratsongeluk toe ‘n jagvoertuig omgeslaan en op haar te lande gekom het. Na verskeie operasies om haar gebreekte bene te heg, ondergaan sy tans rehabilitasie. Sy sê haar herstel vorder vinniger as verwag en sy glo dit is ‘n wonderwerk dat sy leef. Fincham het die gemeenskap vir hul wonderlike ondersteuning en gebede bedank.
23 Oct 2020 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min

Sportverslag met Anton 24 November

Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met Laeveld Brunch.
24 Nov 2025 9 min