Goeie Nuus Tyd

RADIO PULPIT  |  Podcast , ±8 min episodes every 1 week  |  Broadcast schedule  | 
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor die alledaagse lewe, in ooreenstemming met God se hart, te betrek.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
29
MAR
2021

Africa Study Bible

We are speaking to Zandré van der Nest, Regional Director Southern Africa for Oasis International about the new Africa Study Bible.
08
MAR
2021

Sermon Feedback for the week

Today we learn from one another again. We've all received a sermon from our churches over the weekend. But in any message, there is always that one point that challenges you most, and will therefor challenge the rest of the body too. Our listeners share this point with us today.
07
MAR
2021

God in Sy Dwergvalk

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Voëlkenner, Andrew Buitendach, oor die kleinste roofvoël, die pragtige Dwergvalk, en ons Romeine 1:20 hom.
28
FEB
2021

God in die Vernix op 'n pasgebore baba

Vandag gesels ons met Verpleegspesialis, Izelle Loots, oor die wonder van vernix op 'n pasgebore baba. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
21
FEB
2021

God in 'n ster wat supernova gaan!

Vandag gesels ons met 'n ruimtefisikus, Ruhann Steyn, oor die verskynsel as 'n ster supernova gaan en hoe dit mens se horisonne oor ons Here verruim! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
15
FEB
2021

God in die Witkol Uil

Vandag gesels ons met 'n voëlkenner, Andrew Buitendach, oor 'n piepklein Uiltjie genaamd die Witkol Uil en ons Romeine 1:20 hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
08
FEB
2021

God in Kosmogeniese Isotope

Vandag gesels ons met 'n Geomorfoloog, Liezel Rudolph, van Bloemfontein oor Kosmiese Isotope! Jy gaan nie glo wat jy hoor nie!
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
01
FEB
2021

God in die seeperdjie

Vandag wys ons marinebioloog, Mariëtte Wheeler, vir ons hoe uniek en wonderlik die seeperdjie aanmekaar steek en wat die Here omtrend Homself in so 'n oulike vissie openbaar het volgens Rom 1:20.
25
JAN
2021

God in die Bosveld Stompstert

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag wys ons voëlkenner, Andrew Buitendach, vir ons hoe die Bosveld Stompstert die Here ten toon stel volgens Rom 1:20.
17
JAN
2021

God in die onmoontlike planeet

Ruhann Steyn illustreer met genot hoe die Here wat ons dien, 'n God van die onmoontlike is, en hoe Hy dit aan wetenskaplikes openbaar deur middel van 'n onmoontlike planeet, ligjare ver van die aarde af.
11
JAN
2021

God in die Nautilus Skulpdier

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel die Marinebioloog, Mariëtte Wheeler, ons van die Nautilus Skulpdier, wat weereens bewys dat daar eindeloos meer aan die Here is as wat mens aanvanklik besef.
13
DEC
2020

God in die belyning van Jupiter en Saturnus

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel Ruhann Steyn, ons ruimte fisikus, vir jou van iets wat jy verSEker nie moet miskyk in die hemelruim vanaand nie. 'n Verskynsel wat gisteraand begin het en net 'n paar aande hou en dan nie weer vir eeue gebeur nie.

43 episodes

« Back 1—12 More »