Radio Pulpit Vier Die Lewe

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity
182 Episodes
180 – 182

God se Grootheid en Wonderwerke

Liese Prinsloo gesels met Gerlinde Kruger, eggenote en Ma van 11 kinders. Sy deel haar getuienis oor God se grootheid en wonderwerke in haar lewe.
8 Nov 2020 45 min

Special Needs. Special Life

Liese gesels met Johanni Meiring o oor haar boek "Special Needs, Special Life." Sy vertel ook van hulle pad as gesin met kinders wat spesiale behoeftes het.
13 Sep 2020 37 min
180 – 182