Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · NewsAuthored by Jannie Pelser
Suid Afrika het vir maande asem opgehou oor of mnr Poetin die Brics beraad wat hiere gehou word gaan bywoon of nie. Uiteindelik slaak almal n sug van verligting. Luister wat Gert vd Westhuizen en Dawie Boonzaaier van Netwerk 24 daaroor te sê het
Waaroor gaan die dag van verootmoediging en gebed wat vir 13 Augustus beplan word? Ds. Nelis Janse van Rensburg en dr. Braam Hanekom gesels daaroor. Prof. Petersen (UV) en dr. Lindie Koorts deel gedagtes oor die Suid-Afrikaanse konteks en die rol van Jan Publike in die verband.
Proff Andre Duvenhage, Theo Venter en Roland Henwood kuier saam oor die ANC Jeugliga se konferensie, die samewerking tussen politieke partye met die oog op die komende verkiesing asook die blouligbende se skandes
Jannie Pelser gesels met Annelize Crosby (AGBIS),Willem De Chavonnes Vrugt (Centre of excellence) en Liesl Pretorius (FORSA) oor Grondonteiening en aanverwante sake
`n Toekoms vir Suid Afrika? - Tim du Plessis, Antoinette Slabbert en Dawie Boonzaaier verken die pad vorentie in die lig van die leierskaps, krag en wetteloosheidsuitdagings.
Jannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Henda van der Merwe en Gert Jonker. Ons gesels oor die internasionale strafhof asook die DSD se maatskaplike besnoeiings.
Jannie Pelser praat met Sanet Madonsela ( Unisa), Dr Theuns Eloff ( Onafhanklike meningsvormer) en Dr Piet Croucamp ( NWU) oor die sg. national shutdown van 20 Maart 2023 - in watter mate het die inisiatief geslaag/misluk/impak gehad
Jannie Pelser gesels met Prof. Andre Duvenhage, Roland Henwood en Gert van der Westhuizen oor onder andere die EFF se dreigemente om Suid-Afrika tot stilstand te dwing.
Dr Piet Croucamp, Roland Henwood gesels oor die kabinetskommeling. Prof Jo-Ansie van Wyk en Abel Esterhuyse gesels oor die konflik tussen Israel en die Palestyne
8 Mar 2023
54 min
20 – 40
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.