Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · News
149 Episodes
52 – 72

Jannie Pelser gesels met Janse Rabie

Klimaat en klimaatsverandering is uiters aktueel veral nav COP 27. Janse Rabie gesels oor die uitdagings wat die wêreld tans in die oë staar
16 Nov 2022 35 min

Wat van die dinge wat ons nie verstaan nie?

Proff. Fanie Snyman, Rothney Tshaka en ds Rudie Swanepoel gesels oor God, Suid Afrika en die wêreld. Hoe hanteer `n mens jou vrae? Wat gee sekerheid? Wat van die dinge wat ons nie verstaan nie?
2 Nov 2022 46 min

Oekraine status verslag

Die oorlog tussen Rusland en Oekraine - status verslag met Abel Esterhuyse. Prof. Kobus Lazenby gesels oor sy ope brief aan mnr. Ramaphosa
19 Oct 2022 44 min

Dissipline in die onderwys is n groot probleem

Jannie Pelser gesels met Chris Klopper (SAOU), Joane van der Merwe (FEDSAS), Me Wilna van Heerden ( Bloemhof Meisieskool in Stellenbosch) asook Riaan van den Berg ( FEDSAS) oor dissipline, reëls en waardes.
21 Sep 2022 57 min
52 – 72