GROOTfm 90.5 GROOT Oepsies

GROOT Oepsies

Musiek, gesels, nuus, weer, vermaak en dan ‘n OEPSIE! Elke outjie of vroutjie loop soms ‘n bloutjie en maak ‘n foutjie! Hier by GROOTfm 90.5 lag ons saam oor die ‘knope’ wat soms nie net in die verkeer is nie, maar in en op die tonge van ons omroepers!
Ons nooi JOU uit om saam met ons te lag!
So, moenie langer wag!
Luister HIER, en oefen jou maagspier!
Occasionally Afrikaans South Africa Comedy
111 Episodes
1 – 20
1 – 20