OFM OFM Agri

OFM Agri

Agricultural news stories as compiled by the OFM News team. Read more: https://www.ofm.co.za/Agriculture.
Daily Afrikaans South Africa News · Earth Sciences
318 Episodes
60 – 80

Wat produsente kan verwag vir die komende seisoen

Die afgelope ruk is die onderwerp van klimaatsverandering weer op almal se lippe met vloede en brande wat groot skade veroorsaak in verskeie gebeide in Suid-Afrika. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Reinhard Kushcke, besturende direkteur van AgriSeker, 'n spesialis in onderskrywing in die oesversekeringsmark, oor die implasies van klimaatsverander…
6 Oct 2023 7AM 6 min

Nuutjies by vanjaar se NAMPO ALFA

OFM is 'n trotse mediaborg van een van die grootste vertoonventers vir lewende hawe, NAMPO ALFA, wat van 12 tot 14 Oktober op NAMPO Park buite Bothaville plaasvind. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met parkbestuurder Bennie Zaayman, om meer uit te vind.
2 Oct 2023 7AM 9 min
60 – 80