Waardevolle lesse uit Turkye kan produsente moontlik groot steun bied

Loading player...
Terwyl die afgelope somer seisoen se laer produksie syfers landbou produsente knou vanweë die droëer El Nino weerpatrone, kan waardevolle lesse geleer word in Turkye met hul tydelike verbod op koring invoere. Hoe bring jy die twee gebeure by mekaar? AgriSA adjunkpresident, Nicol Jansen gesels met OFM se Shandor Potgieter hieroor..
27 Jun 2024 5AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Pannar Suksesverhaal: Stoffel Boshoff - Vennootskap met Pannar

Elke plaas het sy eie uitdagings, van grondvogbewaring tot die keuse van gewasse en basters wat by plaaslike toestande pas. Op Viljoenslaagte, waar die grond hoofsaaklik sanderig is, met sowat 20% klei, is die behoud van beskikbare vog ’n belangrike deel van Stoffel Boshoff se boerderybenadering. Hy wissel sy mielies…
19 Oct 9AM 2 min

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die rol van ondersteuning wat net so belangrik is

Van genetika tot agronomiese kennis en ondersteuning, glo Pannar daarin om saam met boere te werk aan oplossings wat vertroue in besluitneming gee. Pannar Saad is ’n voorloper-saadverskaffer in Afrika, met ’n gefokusde portefeulje van toppresterende mielie-, sonneblom-, sojaboon- en graansorghumkultivars. Want wanneer dit by boerdery kom, gaan sukses oor…
14 Sep 5AM 3 min