Namibia Future Media Draadloos Direk op NOVA 1035

Draadloos Direk op NOVA 1035

Draadloos is 'n 10 minuut-lange landbou program en potgooi aangebied deur PD Stoman. Hy kyk na aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap, en sluit in wenke en raad, weer sake asook vendusies wat voorle.

Draadloos is a 10-Minute Agri Show or Radio Magazine Programme and Podcast hosted by PD Stoman, in which he will be covering the latest news in agriculture topics, weather, general farming tips and upcoming auctions.
Weekly Afrikaans Namibia Business News · Daily News
110 Episodes
1 – 20

Agra Draadloos Direk Ep 110

Hierdie week gesels PD met Dr Joggie Briedenhann oor sy jaarlikse Bronsmara veiling. PD kyk ook saam met Feedmaster, na die verskillende opsies Korrels spesifiek vir kleinveë.
27 May 13 min

Agra Draadloos Direk Ep 109

In hierdie week se episode, gesels PD met Fanie Cronje, Agra Auctions se streeks bestuurder, sowel as Danie de Lange, die tegniese adviseer by Feedmaster Hardap.
20 May 17 min

Agra Draadloos Direk Ep 108

Hierdie week, gesels PD met Paul Klein oor veilings sowel as Feedmaster en die opleiding van skoolgaande kinders oor hoe bees behoordeling gedoen word op veilings.
13 May 15 min

Agra Draadloos Direk Ep 107

Hierdie week kyk PD wat die moontlikheid vir verdere reën is. Hy gesels ook met Fanie Cronje uit Mariental, oor die nuutste veilingsnuus, en hy kyk na die komende NLU Agri braai.
6 May 15 min

Agra Draadloos Direk Ep 106

Hierdie week gesels PD met Flip Du Plessis oor veilingsnuus, spesifiek gefokus op die noorde, sowel as Enerfeed; n uitstekende energiebron vir jou diere.
29 Apr 11 min

Agra Draadloos Direk Ep 105

Hierdie week gesels PD met Paul Klein oor die N brand wat ‘n vereiste is vir lewendehawe wat na Suid Afrika uitgevoer word op die hoef. PD kyk ook na die nuutste kommersiele veilings wat opkom.
22 Apr 13 min

Agra Draadloos Direk Ep 104

Draadloos is 'n 10 minuut-lange landbou program en potgooi aangebied deur PD Stoman. Hy kyk na aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap, en sluit in wenke en raad, weer sake asook vendusies wat voorle. Draadloos is a 10-Minute Agri Show…
15 Apr 16 min

Agra Draadloos Direk Ep 103

Draadloos is 'n 10 minuut-lange landbou program en potgooi aangebied deur PD Stoman. Hy kyk na aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap, en sluit in wenke en raad, weer sake asook vendusies wat voorle. Draadloos is a 10-Minute Agri Show…
8 Apr 15 min

Agra Draadloos Direk Ep 102

Draadloos is 'n 10 minuut-lange landbou program en potgooi aangebied deur PD Stoman. Hy kyk na aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap, en sluit in wenke en raad, weer sake asook vendusies wat voorle. Draadloos is a 10-Minute Agri Show…
2 Apr 16 min

Agra Draadloos Direk Ep 101

Draadloos is 'n 10 minuut-lange landbou program en potgooi aangebied deur PD Stoman. Hy kyk na aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap, en sluit in wenke en raad, weer sake asook vendusies wat voorle. Draadloos is a 10-Minute Agri Show…
26 Mar 16 min

Agra Draadloos Direk Ep 100

Draadloos is 'n 10 minuut-lange landbou program en potgooi aangebied deur PD Stoman. Hy kyk na aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap, en sluit in wenke en raad, weer sake asook vendusies wat voorle. Draadloos is a 10-Minute Agri Show…
18 Mar 13 min

Agra Draadloos Direk Ep 99

Draadloos is 'n 10 minuut-lange landbou program en potgooi aangebied deur PD Stoman. Hy kyk na aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap, en sluit in wenke en raad, weer sake asook vendusies wat voorle. Draadloos is a 10-Minute Agri Show…
12 Mar 16 min

Agra Draadloos Direk Ep 98

4 Mar 13 min
1 – 20