Gee jou bydrae hier: https://www.104fm.co.za/gee-veldtog/ As gelowiges weet ons dat daar ’n verantwoordelikheid is om na die weerloses om te sien—veral kinders. En tog is daar tans kinderhuise in die Wes-Kaap wat regtig swaarkry. Soveel so dat kinders saans gaan slaap met minder as wat hulle nodig het en onseker…
Gee jou bydrae hier: https://www.104fm.co.za/gee-veldtog/ As gelowiges weet ons dat daar ’n verantwoordelikheid is om na die weerloses om te sien—veral kinders. En tog is daar tans kinderhuise in die Wes-Kaap wat regtig swaarkry. Soveel so dat kinders saans gaan slaap met minder as wat hulle nodig het en onseker…
Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere…
Reinhard gesels met Suzanne van der Merwe, wat besluit het om vir haar 40ste verjaarsdag, van Robbenieland na Blouberg (Eden on the Bay) te swem…e nook vir ‘n goeie doel. Sy wil graag R40 000 insamel vir behoeftige kinders. Me van der Merwe is ‘n odnerwysers by Hoërskool Stellenberg.
Wonderwerk-storie: Nagklub word ń plek van lofprysing en sending-opleiding vir jongmense. Liomee gesels met Gabriel Strydom, leier van Fire & Fragrance SA.
In deel 1 se Liezel skep vir jou en jou man n gesels-hoekie, waar julle sonder om gesteur te word kan gesels. In deel 2 vertel sy ons meer oor die twee stoele by jou hoekie - n Praat & Luister stoel. Luister gerus elke Donderdag 16:45 na die LIFT…
23 May 2024
4 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.