Radio Tygerberg 104FM Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
Weekly English South Africa Christianity
182 Episodes
20 – 40

Spreading Joy I Ons gee R5000 se kruideniersware weg (Dag 2)

SPREADING JOY: DAG 2 Hierdie Kerstyd staan ons stil by dié vir wie dit ’n rowwe jaar was. Saam met Spar Weskaap verras ons 5 gesinne met ‘n trollie vol kruideniersware. Sandy Weiers van Arrows of Hope in Kraaifontein skep ‘n veilige hawe vir optel- en verwaarloosde kinders. Van die…
7 Dec 2023 5 min

Spreading Joy I Ons gee R5000 se kruideniersware weg (Dag 1)

Hierdie Kerstyd staan ons stil by dié vir wie dit ’n rowwe jaar was. Saam met Spar Weskaap verras ons 5 gesinne met ‘n trollie vol kruideniersware. Martha, van Wesbank, is ’n enkelma en het aanvanklik as huishulp gewerk voordat sy haarself as persoonlike versorger bekwaam het. Tans versorg sy…
7 Dec 2023 6 min

MID-MORE MET MIKE I AMORE BEKKER - EK HET 'N ENGEL GESIEN - DEEL 2

DIE BOEK IS GEVUL MET DIEP MENSLIKE ERVARINGS VAN HOOGS GEESTELIKE WESENS VANUIT ELKE UITHOEK VAN ONS LAND... RAKENDE HIERDIE VERSAMELINGS, HAAL AMORE BEKKER 'N WYSE MAN AAN: "DIT WAT ONS KAN TEL, TEL GLAD NIE; DIT WAT ONS NIE KAN TEL NIE, IS AL WAT TEL" DIE VERHALE IN…
29 Nov 2023 15 min

MIKE GESELS MET BIANKA VAN ASWEGEN OOR KINDER VEILIGHEID

Nasionale koördineerder en kriminoloog, Bianca van Aswegen deel wenke oor Gesins- en Kinderveiligheid gedurende hierdie eksamentyd en wat die prosedures is om vermiste kinders en mense aan te meld terwyl ons die feesseisoen binnegaan.
15 Nov 2023 6 min

MID-MORE MET MIKE - "DIS HOE BORSKANKER REGTIG LYK" VERTEL LENE HECK

"OM IETS TE SUGERCOAT GAAN NA N RUK GATE IN JOU TANDE LOS, PARTYKEER HET 'N MENS NODIG DAT IEMAND DIE WAARHEID OOK VERTEL" OP DIE OUDERDOM VAN 29 WORD LENE HECK MET BORSKANKER GEDIAGNOSEER, 'N MA, ' VROU, 'N DOGTER EN SAKEVROU EN SY STAAN NIE TERUG VIR HIERDIE…
13 Nov 2023 15 min

MOVE | Wat MOVE jou ?

Die show wat jou radio MOVE Woensdagaande (18:00-19:00). Ons gesels gedurende "Wat MOVE jou?" oor hoe gemak die vyand van jou roeping is.
9 Nov 2023 12 min

ANTON EN ROUCHELLE PRAAT MET BRENDON VANDER VYVER

Anton Brink & Rouchelle Liedemann gesels met die bekende ontwerper en stilis, Brendon van der Vyver van “Brendon V Bespoke” oor hoe hy mansmode geherdefinieer het met elegansie en doel.
18 Oct 2023 9 min

Oom Angus gesels oor Israel

Vanoggend het Ontbyt (Anton Brink & Rouchelle Liedemann )met Oom Angus Buchan gesels oor die situasie in Israel en het ‘n kragtige gebed gedoen.
11 Oct 2023 6 min

Disleksie bewusmakingsweek | Matt Bird

Lorrein gesels met Matt Bird (skrywer en spreker van Londen) oor sy reis met disleksie en hoe hy dit sien as 'n voordeel eerder as 'n nadeel. '
3 Oct 2023 9 min

Ek wonder - Riana Nel

Anton en Rouchelle gesels met Riana Nel oor haar nuwe enkelsnit, Ek wonder.
29 Sep 2023 12 min

Anton en Rouchelle praat met Jaco Deacon

Jaco Deacon - Uitvoerende beampte van FEDSAS - Nasionale verteenwoordigende organisasie vir Beheerliggame vir Suid-Afrikaanse Skole gesels met ontbyt oor die Bela-wetontwerp en hoe dit die skole beiinvloed.
27 Sep 2023 7 min
20 – 40