Die voormalige Springbok-rugbyspeler en oudminister, Dawie de Villiers is op die ouderdom van 81 oorlede op 23 April. Mid-Môre aanbieder, Mike Potgieter onthou dié legende.
Willem Van der Colff is ’n sendeling in Oekraïne vir die afgelope 27 jaar waar Opleiding en dissipelskap, opleiding en versorging aan Oekraïniese sendelinge. Willem is getroud met ’n Oekraïner, Alla en 3 kinders met die ouderdom 22, 18 en 14
Is dit moontlik om geluk te beleef na 'n egskeiding? Anton en Rouchelle het in ontbyt met Gretha Wiid gesels wat self die seer van 'n egskeiding deurgegaan het.
24 Mar 2022
9 min
200 – 207
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.