'n Ma word verras met Moedersdag I Midmôre met Mike

Loading player...
Jason Make het vir 7 jaar gesukkel voordat hy sy graad verwerf het (met geweldige uitdagings). Vir sy ma was dit 'n dag van groot vreugde en sy, as huiswerker, het vir hom R2000 gegee op hierdie dag. Met Moedersdag het ons haar gaan verras met 'n R2000 geskenkbewys van Checkers.
6 May 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min