Dis weer daardie tyd van die jaar waar die landboubedryf momentum kry! OFM is trots om weer by Graan SA se NAMPO Oesdag te wees – van 12 tot 15 Mei by NAMPO Park buite Bothaville.
Occasionally
Afrikaans South AfricaBusiness · News
Dis absoluut ongelooflik om deel te wees van die 55ste Graan SA NAMPO Oesdag. Wat 'n voorreg. Die terrein lyk pragtig en die uitstallers is gerat om groot besigheid te doen. Pulane Nel Sekepe gesels met Dr Pieter Taljaard, Graan SA Uitvoerende Hoofbestuurder, een van die mense wat hierdie ongelooflike…
Nog 'n interessante uitstaller by Graan SA se NAMPO Oesdag is natuurlik Harvest Bags… Hulle bied 'n wye reeks produkte vir verskeie gebruike veral in die landbousektor, wat noodsaaklike ventilasie bied, die produkte verbeter en die waarde van die produkte verhoog. Deon van Wyk vertel meer.
Die Rooivleisprodusente-organisasie het sy dank uitgespreek nadat die protokol op die riglyne vir die uitvoere van lewendige diere deur die Direkteur van Veterinêre Gesondheid gefinaliseer en gepubliseer is. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met die organisasie se Gerhard Schutte vir meer hieroor.
Grain SA’s NAMPO Harvest Day is kicking off today and we’re looking at an important and insightful feature of the event – the nation in conversation series which is facilitated by the CEO of Galileo Capital, Theo Vorster. In this discussion with OFM’s Olebogeng Motse, Theo shares what the overarching…
Daar nie net implemente en doepas vir diere by NAMPO Oesdag nie, daar is ook selfs iets vir die gesondheid van boere en hul gesinne… Marnitz Marais van Global Wellness sluit by Yolanda Maartens aan…
Hier by Graan SA se NAMPO Oesdag kry mens nie net raad en dinge om jou te help op die plaas nie, hier is ook 'n verskeidenheid goed om jou te help ontspan. Safari Outdoor is natuurlik wyd bekend vir hul jag en buitelewe aanbieding. Yolanda Maartens gesels met Jaco…
Meeste paaie wat na Bothaville in die Vrystaat lei, waar Graan SA se NAMPO Oesdag net buite dié dorp gaan plaasvind, lyk goed. Nampo Park-bestuurder, Bennie Zaayman, gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard May hieroor.
OFM se tema by vanjaar se Graan SA NAMPO Oesdag was "Boer dat dit bars!". Dis 'n gewilde gesegde by Charl Saunderson, wat weekliks sy reed en motivering op die Agri-Uur met John Deere deel. Yolanda Maartens het met hom gesels om te hoor waar die gesegde vandaan kom.
OFM Nuus se Dane Beisheim het met van die uitstallers by vanjaar se Graan SA NAMPO Oesdag gesels. Eerste aan die woord is Arno du Plessis, hoof van bemarking vir CASE IH.
OFM News’ Dane Beisheim sat down for a chat with Dr. Chantelle Girgan - a nematologist at the Plant Health Institute of the Agricultural Research Council, to discuss exactly what nematodes (or roundworms) are, and why they are a pest for farmers.
Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens is live from Grain SA’s NAMPO Harvest Day 2022. Jacques Rikhotso, Director Of Operations at Bridgestone South Africa, joins her to talk about the past two years for the company. Jacques also chats about the overall operations, their top employer achievement and BBBEE level 1,…
Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA se NAMPO Oesdag 2022. Yolanda gesels met Deon van Wyk oor die besigheid en waar hulle gekry kan word by Graan SA se Nampo Oesdag. Hulle gesels ook Harvest Groep se nuwe produkte op die mark.
Graan SA se NAMPO Oesdag is welbekend daarvoor om landbou se nuutste tegnologie, masjinerie, innovasies en produktiwiteitsoplossings ten toon stel. Graag bring OFM jou ook hierdie week nuttige insetsels oor die jongste verwikkelinge in tegnologie wat jy ook in jou boerdery kan toepas. Jaco de Waal het met Digital Platforms…
Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens is live from Grain SA’s NAMPO Harvest Day 2022. Yolanda chats to John Deere Financial General Manager, Herman Groenewald about their new chapter. Herman shares some information about their new chapter as well as the new business model for JDF and how it will benefit…
Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA se NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Lizán Maree, Bestuurder van Studentewerwing by Akademia. Die twee gesels oor Akademia en hoe hul onderrigleermodelle werk. Lizán vertek ook meer hoe die studentelewe lyk by Akademia.
At Lunch met Cyril Viljoen is regstreeks vanaf Graan SA NAMPO Oesdag 2022 en gesels met hoof van Absa AgriBesigheid, Abrie Rautenbach oor die agribesigheids indeks wat effens gedaal het. Hulle gesels ook oor Absa se benadering tot klimaats bestuur en ander mikpunte in hulle ontwikkelings raamwerk,
Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Du Toit Wessels, Assistentbestuurder: Bemarking en organiseerder van Graan SA se NAMPO Oesdag. Hulle gesels oor hoe dinge was die afgelope twee dae. Dinge is aan die gang en lekker besig by vanjaar se Nampo.
18 May 2022
1 min
80 – 100
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.