GROOTfm 90.5 DIE BYBEL - Gister & Vandag

DIE BYBEL - Gister & Vandag

In hierdie program gesels ons oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons deel feite met jou, 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie en ons gesels elke keer oor spesifieke onderwerp. Die program word aangebied deur Dr. Zander van der Westhuizen en Prof. Chris de Wet. Zander het ’n doktorsgraad in teologie van die Universiteit van Pretoria. Chris is professor by UNISA in Nuwe Testament en vroeg-Christelike studie.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality
11 Episodes

DIE BYBEL - Episode 11

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor Sport en Kultuur in die Bybelse tyd. Hulle vertel watter tipes sport het in die antieke tye voorgekom en hoe het kultuur en vermaak gewerk binne die konteks van veral die Grieke. Hierdie sport en…
26 Sep 30 min

DIE BYBEL - Episode 10

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor “Reinheid en onreinheid – ‘n venster tot die kultuur van die mense van die Bybel”. Hulle verduidelik wat die verskillende tipes reinheid en onreinheid in die Bybelse tyd was en hoe Jesus ook radikaal hierdie…
14 Aug 37 min

Die Bybel - Episode 9

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die Bybelse waarde van eer en skaamte. Eer en skaamte was positiewe sosiale waardes vir mans en vroue. Die gebrek hieraan het gelei tot skande. Hulle deel ook in hierdie episode ’n paar interessante feite…
1 Aug 34 min

EPISODE 8 - 18 Junie 2023

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor hoe Bybelvertalings werk en kan jy moderne vertalings vertrou. Kom leer saam oor hoe werk taal en vertaal. Wie werk almal saam en hoe word Bybelvertalings aangepak? Hulle deel ook in hierdie episode ’n paar…
19 Jun 37 min

EPISODE 7 - 14 MEI

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor hoe die Nuwe Testament ontstaan het en wat dit vandag vir ons beteken. Jy kan meer leer oor die taal waarin die Nuwe Testament geskryf is, asook hoe die kronologie van die boeke gewerk het…
15 May 33 min

EPISODE 6 - 16 APRIL

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor hoe die Ou Testament ontstaan het en wat dit vandag vir ons beteken. Jy kan meer leer oor die taal waarin die Ou Testament geskryf is, asook hoe die kronologie van die boeke gewerk het…
17 Apr 28 min

EPISODE 5 - 12 MAART 2023

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor mense in die antieke tye gedink het oor gesondheid en medisyne. Hulle verduidelik hoe het dokters gewerk, operasies gebeur en wat Bybelse mense gedink het oor medisyne. Hulle deel ook in hierdie episode ’n paar…
12 Mar 35 min

EPISODE 4 - 12 FEBRUARIE

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die antieke tye se verstaan van geld. Hulle kyk na hoe geld gefunksioneer het in die konteks van die Bybel en veral die Nuwe Testament. Hulle deel ook ’n paar interessante feite vanuit die nuutste…
12 Feb 33 min

EPISODE 3 - 15 JANUARIE 2023

In hierdie episode gesels Zander en Chris oor hoe mense in die Bybelse tyd oor die toekoms gedink het. Ons gesels oor die rol van die geskiedenis tydens die Ballingskap en hoe die antieke mense met hul “rug die toekoms ingeleef het”. Ons staan ook stil by die rol wat…
16 Jan 33 min

EPISODE 2 - 11 DESEMBER 2022 (19:00 - 20:00)

In hierdie episode kan jy luister na ’n paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voorkom en wat die nuutste nuus in Bybelse en antieke navorsing is. Vanaand se onderwerp is “Waaroor gaan Kersfees regtig? Ons gesels oor die ontstaan van Kersfees, die geboorteplek…
13 Dec 2022 32 min

EPISODE 1 - 13 NOVEMBER 2022 (19:00 - 20:00)

In hierdie afskopprogram kan jy luister na ’n paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voorkom en wat die nuutste nuus in Bybelse en antieke navorsing is. Die onderwerp wat bespreek word hanteer die woord “goedhartigheid” se afkoms. Goedhartigheid is deel van die vrug…
13 Dec 2022 32 min