OFM ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen

‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen

Skakel in elke Dinsdag, half-tien, op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen. Jy kan ook weer na al die wenke gaan luister onder ‘podcasts’ by ofm.co.za. Moontlik gemaak deur Goldwagen – die kenners van kwaliteit voertuigonderdele.
Weekly Afrikaans South Africa Automotive · Education
13 Episodes

Episode 13 – Hou jou kar aan die gang met Goldwagen

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen het ons meer geleer oor ‘n motor se elektriese stelsel – daardie komplekse netwerk van elektriese komponente wat saamwerk om te verseker dat jou voertuig glad en doeltreffend loop.
27 Jun 2023 2 min

Episode 10 – Geniet ‘n gladder rit!

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen… Yolanda vind meer uit oor oor wat die funksie van smering in 'n voertuig is en hoekom dit belangrik is. Skakel in elke Dinsdag, om 09:30, op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen.
6 Jun 2023 2 min

Episode 9 – Gelukkige motor, gelukkige bestuurder

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen… Yolanda vind uit oor hoekom jou motor gereeld gediens moet word. Skakel in elke Dinsdag, 09:30, op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen.
30 May 2023 2 min

Episode 8 – Moenie dat koue jou reisplanne op ys sit nie

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen vind ons meer uit oor hoe om jou voertuig gereed te kry vir winter, sowel as om glad te loop gedurende die koudste maande van die jaar. Skakel in elke Dinsdag, 09:30 in op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’. Moontlik…
23 May 2023 2 min

Episode 6 – Hou die ligte aan

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen… Ek vind meer uit oor hoofligte en agterligte – noodsaaklike veiligheidskenmerke van enige voertuig, aangesien dit bestuurders in staat stel om te sien en gesien te word. Skakel in elke Dinsdag, half-tien, op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen.
9 May 2023 2 min

Episode 5 – Stukkende verkoelingstelsel? Bly koel!

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen het ons meer geleer oor jou motor se verkoelingstelsel, wat die temperatuur van die enjin reguleer en voorkom dat dit oorverhit. Luister hier: https://bit.ly/OFMGoldwagenWenke. Moontlik gemaak deur Goldwagen – die verskaffers van kwaliteit voertuigonderdele.
2 May 2023 3 min

Episode 4 – Wen-Wenke vir die langpad

“Wen-wenke agter die stuur” word aan jou gebring deur Goldwagen - vir betroubare en topgehalte voertuigonderdele wat jy kan vertrou. Maak seker jou voertuig is gereed om die langpad aan te pak. Goldwagen het als wat jy benodig en is die toonaangewende verskaffer van kwaliteit voertuigonderdele vir alle groot voertuighandelsmerke.
25 Apr 2023 1 min

Episode 3: Kinkel met die koppelaar?

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen het ons meer geleer die belangrikheid van jou voertuig se koppelaar en hoe om te weet wanneer daar dalk iets meganies fout is. Moontlik gemaak deur Goldwagen – die verskaffers van kwaliteit voertuigonderdele.
18 Apr 2023 2 min

Episode 2: Moenie dat skokbrekers jou skrik op die lyf jaag nie

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen het ons meer geleer oor die belangrikheid van jou voertuig se veringstelsel wanneer dit kom by veiligheid. Moontlik gemaak deur Goldwagen – die verskaffers van kwaliteit voertuigonderdele.
11 Apr 2023 2 min

Episode 1: Beter brandstofverbruik

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen het ons meer geleer oor beter brandstofverbruik. Luister hier hoe jy jou voertuig se brandstofverbruik kan verbeter. Moontlik gemaak deur Goldwagen – die kenners van kwaliteit voertuigonderdele.
3 Apr 2023 1 min