Episode 4 – Wen-Wenke vir die langpad

--:--
“Wen-wenke agter die stuur” word aan jou gebring deur Goldwagen - vir betroubare en topgehalte voertuigonderdele wat jy kan vertrou. Maak seker jou voertuig is gereed om die langpad aan te pak. Goldwagen het als wat jy benodig en is die toonaangewende verskaffer van kwaliteit voertuigonderdele vir alle groot voertuighandelsmerke.
25 Apr 2023 Afrikaans South Africa Automotive · Education

Other recent episodes

Episode 13 – Hou jou kar aan die gang met Goldwagen

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen het ons meer geleer oor ‘n motor se elektriese stelsel – daardie komplekse netwerk van elektriese komponente wat saamwerk om te verseker dat jou voertuig glad en doeltreffend loop.
27 Jun 2023 2 min

Episode 10 – Geniet ‘n gladder rit!

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen… Yolanda vind meer uit oor oor wat die funksie van smering in 'n voertuig is en hoekom dit belangrik is. Skakel in elke Dinsdag, om 09:30, op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen.
6 Jun 2023 2 min

Episode 9 – Gelukkige motor, gelukkige bestuurder

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen… Yolanda vind uit oor hoekom jou motor gereeld gediens moet word. Skakel in elke Dinsdag, 09:30, op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen.
30 May 2023 2 min