Straatdebat

Amanda vind uit wat inwoners van die Laeveld se opinie is oor allerlei brandpunte.
Weekly Afrikaans South Africa Leisure
15 Episodes

Het jy 'n gunsteling boom?

Dit was die afgelope weke bitterlik warm en 'n stukkie koelte is dan baie welkom. Dit het Amanda genoop om uit te vind wat luisteraars se gunsteling-boom is.
19 Mar 4 min

Wat moet in jou koskas wees?

Almal het iets waarsonder hulle bloot nie kan klaarkom in die kombuis nie. Is dit vir jou koffie of dalk eiers? Amanda vind uit.
20 Feb 4 min

Straatdebat: Honde of katte?

Verkies jy honde of katte (of albei, of nie een nie, of iets meer eksoties) as troeteldier? Amanda vind by luisteraars uit.
6 Feb 5 min

Straatdebat: Hoërskool reünie

Hoërskool Barberton hou eersdaags 'n groot skoolreünie. Amanda vind by oud-leerlinge uit wat hulle van hul hoërskooldae onthou en koester.
14 Sep 2023 5 min

Straatdebat: Honde of katte

Verkies jy honde of katte of kan jy nie tussen die twee kies nie? Amanda vind uit hoekom diereliefhebbers een viervoetige kind bo 'n ander verkies.
8 Aug 2023 5 min